Organiseerders het aanvanklik gehoop die Covid-19-gevalle in Japan sal genoegsaam afneem vir toeskouers om by die Paralimpiese Spele toegelaat te word.
Vrou vasgekeer tussen mure
Die vrou was van Donderdagaand af tussen die twee mure vasgekeer.
Paniek in Kaboel ná Taliban oorneem
Duisende mense het reeds na die lughawe in Kaboel gestroom in ʼn poging om die land te verlaat, nadat die gevreesde Taliban Sondag beheer van die land oorgeneem het.
‘Myeni het gʼn gepleit dat Zuma hom oorgee’
Volgens die Jacob Zuma-stigting doen fopnuus oor die omstandighede rakende die oudpresident se inhegtenisneming tans die ronde.
Mediese studente ly óók onder Charlotte Maxeke-brand
Tandheelkundestudente aan die Universiteit van die Witwatersrand is bekommerd dat hulle nie vanjaar sal gradueer nie, weens vertragings wat deur die brand by die Charlotte Maxeke-hospitaal veroorsaak is.
Motoriste moet nóú lisensies hernu
Motoriste wie se bestuurslisensies tussen 26 Maart en 31 Desember 2020 verval het, het aanvanklik grasie gehad tot einde Augustus om dit te hernu.
Baba se gesin soek nou self lewerskenker
“Sy ma sal eers sowat 30 kg moet verloor om as skenker in aanmerking te kom.”
US-konseptaalbeleid verder gekap
Die spertyd vir kommentaar op die Universiteit Stellenbosch se tweede konsepweergawe van sy taalbeleid het Saterdag, op Taaldag, verstryk.
Steve Hofmeyr oor Covid-19: ‘Dis ʼn woelige siekte dié’
Hofmeyr het Maandag ʼn foto-collage op Facebook gedeel waarby hy geskryf het: “Die wêreld van agter my suurstofmasker”.
Video: Kolskoot met dié jawoord
ʼn Stomgeslaande Pieterse kon oënskynlik nie haar geluk glo nie, het omgedraai en in ongeloof na Myers gekyk. Dié was reeds, ring in hand, op een knie waar hy vir haar antwoord gewag het.
Drie dood, een beseer in Alberton-skietery
Vier mans met talle skietwonde is op die toneel aangetref.
Prinses Charlene sterk aan ná operasie in SA
Daar word toenemend bespiegel oor haar afwesigheid in die prinsdom en die toestand van haar huwelik.
Huis Talje, huis van hoop vir gestremde kinders
“Die dankbaarheid van die kinders hier is hartroerend. Hulle is dankbaar vir elke bord kos en nuwe paar kouse. Dit laat jou anders kyk na die lewe.”
Kyk: Bykans 100 bid vir boere in bibberweer
“Mense het van sover as Kaapstad na Pretoria gekom.”
Staatskaping hoort nou tot verlede – Ramaphosa
Pres. Cyril Ramaphosa sê met die staatskapingsera nou iets van die verlede in Suid-Afrika is korrupsie steeds nie verslaan is nie.
Trokbestuurder uit rioolwater gered
Die vragmotor het glo vroeg Sondagoggend in rioolwater langs die R31 tussen Kimberley en Barkly-Wes beland.
Rowers sak toe op Wes-Randse hoërskool
Personeel is aangehou en van hul persoonlike besittings beroof.
Dodetal styg steeds ná Haïti-aardbewing
Honderde mense is in die puin vasgekeer en meer as 5 700 mense is beseer.
Optrede gevra teen medici wat ‘vals nuus’ oor Covid-19-entstof versprei
Volgens Sama het hy met groot kommer kennis geneem van die verspreiding van valse inligting oor Covid-19-entstowwe deur individue in die mediese beroep.
Phoenix-moorde: Polisie, veiligheidsmaatskappye ook ondersoek
Bheki Cele, minister van polisie, het Sondag Phoenix en ander naburige gemeenskappe besoek om terugvoer oor die polisie se ondersoek te gee.