Die saak sal nou ingevolge die Grondwet na die Nasionale Vergadering vir ʼn besluit verwys word.
Onbetaalde ANC-werkers wil van Donderdag staak
Werkers sê dit is onaanvaarbaar dat hulle tot sondebokke vir die ANC as organisasie se finansiële wanbestuur gemaak word.
Covid-19-statistieke: Meer as 80 000 sterftes nou bevestig
Die positiwiteitskoers het sedert ʼn dag gelede gestyg.
R1 miljoen vir Olimpiese atlete ingesamel
“Sukses is belangrik vir nasiebou en hierdie medaljewenners is rolmodelle wat hoop skep vir opkomende jong atlete wat vir Suid-Afrika moet bly deelneem.”
Al hoe nader aan teiken van 300 000 inentings per dag
Volgens die departement van gesondheid is Suid-Afrika al hoe nader aan die teiken van 300 000 inentings per dag wat pres. Cyril Ramaphosa daargestel het.
Cele versoek om ‘drakoniese Vuurwapenwet’ te skrap
Meer as 100 000 handtekeninge teen die wetgewing is aan die parlement oorhandig.
Kabeldiewe in die Vrystaat gevonnis
“Hulle het as ʼn sindikaat gewerk en word ook met ander misdade verbind deur selfoonrekords.”
‘Vrou persoonlik betrokke by Groblersdal-moord’, hoor hof
Nog skokonthullings is Woensdag in die hof gemaak.
Dié man gesoek ná eenjarige omgery is
Die polisie in Elandsbaai in die Wes-Kaap is op soek na die verdagte in verband met ʼn voorval waar ʼn eenjarige omgery is.
Oud-US-prof se gebou heet nou ‘Krotoa’
Prof. RW Wilcock was een van die eerste professore wat aan die Universiteit van Stellenbosch doseer het en ʼn stoere kampvegter vir Afrikaans.
Kommer oor ‘giftige rook’ ná Durbanse fabriek brand
Brandbestryders het Woensdag langer as ses uur gestoei om ’n brand wat in ’n chemiese fabriek in Durban uitgebreek het, in bedwang te bring.
‘Giftige gas’ oorval gesin, sesjarige sterf
Die polisie krap kop oor watter stof of gas die gesin in Rustenburg moontlik kon inasem.
Samsung steek stok in wiel van TV-plunderaars
TV Block is hoofsaaklik ontwikkel om televisiestelle onbruikbaar te maak wanneer dit op ʼn onwettige manier bekom is.
AfriForum help Limpopo-munisipaliteit met water, riool
Die DA het die ooreenkoms tussen AfriForum en die Mookghophong-Modimolle-munisipaliteit verwelkom.
Nóg ʼn onderwysgraad by Akademia aangebied
“Die voornemende student moet lief wees vir mense – veral kinders – en om saam met hulle te werk.”
‘Rassisme, korrupsie’ by Laerskool Theresapark
ʼn Ondersoek is van stapel gestuur nadat ʼn groep ouers die skoolhoof vroeër vanjaar oor beweerde wanbestuur uit haar kantoor gegooi het.
Kanye West wil sy naam verander
Die 44-jarige het voorheen gesê sy nuwe naam het ʼn “godsdienstige betekenis” vir hom.
Boer verlam ná ongeluk
Izak Potgieter (52) lê al vir byna drie weke in die Wilmed Park-hospitaal in Klerksdorp en sy toestand is steeds kritiek.
Al meer grondgrype in Tshwane
Die organisasie sê die grondbesettings veroorsaak dat die eiendomswaarde in die gebied afneem, misdaad toeneem en sakegeleenthede verminder.
Familie, skool rou ná jong direkteur se dood
ʼn Private gedenkdiens sal die naweek gehou word op wat Du Plessis se 26ste verjaardag sou wees.