Die weerdiens het vroeër reeds voorspel dat ʼn kouefront die Wes-Kaap Donderdag sal tref en bittere koue, sneeu en beduidende reënval tot gevolg sal hê.
Video: Nando’s skeer gek met ‘Tembisa-tienling’
Die video, wat Donderdag op YouTube gedeel is, is reeds duisende kere gekyk en versprei ook tans soos ʼn veldbrand op sosiale media.
Bejaarde egpaar glo deur familielid aangehou, beseer
Die man wat die egpaar aangeval het, is glo familie van hulle.
Nóg een aangekeer vir Normandien-plaasmoorde
Glen en Vida Rafferty is ʼn jaar gelede wreed op hul plaas vermoor.
Sperdatum vir skoolaansoeke kruip nader
Meer as 241 000 aansoeke van gr. 7-leerders wat tans in ʼn openbare skool in Gauteng is, is reeds ontvang.
Stappe gedoen teen maatskaplike sekerheidsfonds
Die regering wil met dié voorgestelde nasionale fonds tussen 8% en 12% van Suid-Afrikaners se inkomste opslurp.
Kom wind, kom weer… Jóú huis is veilig
Huiseienaars se versekeringseise in die reënseisoen kan met tot 197% toeneem. Lees hier hoe om reënskade te beperk.
Drie grotes binnekort terug in die lug
Daar lê ongetwyfeld ’n opwindende tydperk vir die sektor voor soos die ander lugdienste van die krukkelys af terugkeer. Maar die speelveld is allermins gelyk.
Pta-landdroshof hoor weer sake aan
Rolspelers is egter bekommerd die skade wat betref die agterstand in die aanhoor van hofsake is reeds gedoen.
Groot kommer ná Pta-man soos speld verdwyn
Louis de Villiers se bakkie is verlate by ʼn winkelsentrum in Brits gekry.
Pretoria FM in hernieude stryd oor uitsaairegte
In die spreekwoordelike Dawid-teen-Goliat-stryd het die mediareus Primedia die Afrikaanse radiostasie by die uitsaaiklagteowerheid aangegee.
Hof besluit oor borgtog vir Papapavlou-vrou
“Die wiele van geregtigheid draai en uiteindelik sal die waarheid seëvier.”
Europeër raap historiese wynplaas vir R52 miljoen op
Meer as 2,4 miljoen mense van oor die wêreld het aanlyn ingeskakel om te sien hoe dié 329 jaar oue plaas aan die hange van die Simonsberg in Stellenbosch opgeveil word.
NGV: SA medici reeds op pad landuit
Meer as 85% van gesondheidswerkers in Suid-Afrika is oortuig dat die instelling van die NGV daartoe sal lei dat gesondheidswerkers die land verlaat.
Grootkop in avo-bedryf sterf
Ernst was veral bekend vir die kweking en uitvoer van die Maluma-avokado, ’n besonderse en internasionaal gesogte avokadokultivar.
Liggaam in Audi se kattebak gevind
Inwoners het gekla van ʼn stank wat van die motor afkomstig was, en die brandweer is ontbied om die motor oop te breek.
Foto’s: Prinses Charlene, gesin herenig in SA
Leefstyltydskrifte oor die hele Europa het die afgelope paar weke koorsagtig bespiegel dat dié koninklike huwelik dalk op die rotse is.
Leeus krepeer op Vrystaatplaas
Talle verwaarloosde leeus is op die plaas gevind, asook ʼn vrieskas vol leeukarkasse.
Ondersoek na chemiese storting tydens KZN-oproer amper klaar
Duisende visse en ander seediere het gevrek nadat gifstowwe in die see beland het toe plunderaars die aanleg in Durban aan die brand gesteek het.
Ondersoeke na weermag se peperduur Interferon-aankoop sleep voort
Die aankoop van die amper een miljoen dosisse van die sogenaamde wondermiddel het die weermag sowat R260 miljoen gekos.