Die kragvoorsiener sê hy gaan beurtkrag opskort om mense toe te laat om te rou oor koning Goodwill Zwelithini.
Covid-19-statistieke: Meer as 1 500 nuwe gevalle
Meer as 9,5 miljoen Covid-19-toetse is sedert die uitbreking van die pandemie in Suid-Afrika gedoen.
Wes-Kaap kan nog 500 000 dosisse entstof bekom
Teen ʼn koers van ongeveer 6 000 inentings per dag sal kudde-immuniteit eers ná 18 jaar behaal word, volgens ʼn Vax Calculator deur Media Hack.
Saftu eis verslag oor polisie-optrede
“Die polisie het nie behoorlike opleiding in die bestuur van betogings en openbare geweld nie.”
Hof genader oor toerismedepartment se rassistiese fonds
Dit volg nadat die Toerisme-ekwiteitsfonds (TEF) verlede jaar bekend gestel is as ’n instelling wat finansiering aan toerismeondernemings in swart besit verskaf tydens die COVID-19-inperking.
Beurtkrag duur steeds voort
Die kragvoorsiener Eskom het gesê fase 2-beurtkrag sal vanaf Woensdagaand om 21:00 toegepas word.
Vrou beseer tydens petrolbom-aanval in Pretoria-Spar
ʼn Tuisverpleegster, vermoedelik in haar 70’s, is Woensdagmiddag beseer toe ʼn petrolbom in ʼn Spar in Les Marais in Pretoria se Moot-gebied ontplof het.
Skoolhoof in hof oor puttoilet-voorval
ʼn 49-jarige skoolhoof van Ugie in die Oos-Kaap staan het Woensdag in die hof verskyn op aanklag van kindermishandeling.
Departement gryp in by Potch Boys High
Die skool se beheerliggaam is ontbind ná ʼn ondersoek ʼn rits ernstige onreëlmatighede onthul het.
Steenhuisen moet DA-steun laat groei as hy leier wil bly, sê Tony Leon
Tony Leon het Woensdag die Kaapse Persklub toegespreek oor sy nuwe boek “Future Tense: Reflections on my troubled land”.
Baba by Pta-kleuterskool weens ‘natuurlike oorsaak’ dood
Die agt maande oue baba het Maandag gesterf.
Polisie by OB verkla oor onklaar DNS-stelsel
“In ’n land waar meer as 12 000 vroue verkrag en 6 297 mense van Oktober tot Desember verlede jaar vermoor is, is die stand van sake skokkend.”
Student ondervra wat sê polisie het haar geskiet
Intussen het die vier polisiebeamptes wat in hegtenis geneem is in verband met die skietdood van Mthokozisi Ntumba in die hof verskyn.
Hoë waarskuwingsvlak vir tornado’s in VSA uitgereik
Dié seldsame risikovlak word net een of twee keer per jaar uitgereik.
‘Motortegnici’ gesoek vir saakbeskadiging, diefstal
Die twee verdagtes is glo vort met R240 000 nadat hulle die klaer se motorenjin beskadig het.
Theuns Jordaan praat oor sy gesondheid
Jordaan het vroeër vandeesmaand ʼn beenmurgoorplanting ondergaan.
‘Top Gear’-ster sterf op 51
Die Duitse renjaer Sabine Schmitz is in die ouderdom van 51 dood.
Só groei Curro-skole tydens pandemie
“Uitnemende skoolonderrig is nou meer gesog as ooit tevore.”
Vliegtuig stort neer by lugmagbasis
Die vliegtuig behoort aan die lugmagmuseum.
Twee ernstig beseer in Van Reenenspas-ongeluk
Die brandende tenkwa is intussen geblus.