Twee jong kinders is onder die sterftes.
SA kan self Covid-19-entstof vervaardig
“’n Deel van die implementering van ʼn suksesvolle entstofplan beteken dat ons die vermoë moet ondersoek om entstowwe plaaslik te vervaardig.”
Nuuskommentaar: Toerismefonds hanteer wit mense soos tweedeklasburgers
Die een ding wat lede van die ANC-regering regdeur verlede jaar gedoen het, was om vir ons te wys wie hulle regtig is – diegene wat steeds kies om hulle nie te glo nie, word uiteindelik medepligtiges in hulle wandade.
Verdagte jaar ná Valke-speurder se ‘sluipmoord’ weer in hof
Bruwer is sy motor met ʼn aanvalsgeweer doodgeskiet.
Drie in hof na grumoorde in Limpopo
Die paartjie se liggame is destyds langs hul huilende baba aangetref.
Valke slaan toe op toetssentrum
’n Verkeersbeampte en ’n bestuursinstrukteur is in hegtenis geneem.
Nuwe planne om kragtekort te takel, verwelkom
“Die hernieude ywer is ongetwyfeld teweeg gebring deur die kritiek op die onlangse vlaag beurtkrag en die komende plaaslike regeringsverkiesing.”
Twee van polisie onder verdagtes vir menseroof
Ses verdagtes, onder wie twee polisiebeamptes, het glo ʼn man ontvoer en miljoene rande vir sy vrylating geëis.
Derde virusgolf tref Europa
Dít terwyl groot dele van Italië Maandag weer ʼn streng inperking tegemoet gegaan het.
Talle se trouplanne daarmee heen ná man hulle glo inloop
Sowat 50 bruidspare wat derduisende rande aan ʼn troukoördineerder betaal het, is woedend nadat die onderneming die afgelope week sy deure gesluit het.
Beurtkrag dán opgeskort
Eskom pas sedert 10 Maart weer gereeld beurtkrag toe weens sy kragnetwerk wat onder erge druk verkeer.
Kilian wil appelleer teen besluit oor borgtog
Dit was ʼn hartroerende oomblik in die hof toe Kilian sy hand op sy pa, Hein Kilian, se skouer gesit het.
Foto’s: Boere, taximanne staan saam oor Vrystaatse paaie
Boere en taxibestuurders: dalk ʼn onwaarskynlike kombinasie, maar wel met ʼn gesamentlike doel voor oë.
Beamptes in hof vir Nathaniel Julies-moordsaak
Een van die drie polisiebeamptes is in Desember op borgtog vrygelaat.
Sê jou sê oor taalbeleid by Maties
Die doelwit is om op 2 Desember vanjaar ’n finale konsep van die 2021-taalbeleid aan die universiteitsraad vir goedkeuring voor te lê.
Besige paaie oor langnaweek verwag
Indien dit enigsins moontlik is, word motoriste aangeraai om hul reise buite spitstye te beplan.
Nog raadslede vas oor Durban-tenderskandaal
Diensverskaffers is glo groot bedrae geld betaal, maar geen dienste is gelewer nie.
Kragskepe gaan help met SA se kragkrisis
Karpowership, wat ʼn vloot kragskepe besit en bedryf, is een van die voorkeurbieërs vir die noodverkryging van 2 000 MW krag.
Seun (4) kritiek ná hy uit woonstel val
“Met paramedici se aankoms op die toneel is die seuntjie in ʼn kritieke toestand aangetref.”
Nuwe hoof vir Voortrekkermonument
“Ons sien uit na ’n nuwe hoofstuk, waar die Voortrekkermonument nie ’n bron van kommer is nie, maar ’n baken van hoop.”