’n Vragmotor wat chirurgiese maskers vervoer het, is vandeesweek op die N12 gekaap.
AfriForum-vervolgingseenheid kyk na Ballito-voorval
“Ons kan eenvoudig nie toelaat dat ’n presedent geskep word waar brutaliteit, veral teen kinders, deur regeringsamptenare toelaatbaar is nie.”
Uitbreiding van aanlyn kleinhandel verwelkom
“Minister Patel moes ’n pynlike les leer dat burgers nie sy ideologiese waansin wat hy tans op ons afdwing, sal verdra nie.”
Konsultasies oor vlak 3 begin
Ramaphosa het ook meer duidelikheid begin gee oor die oorgang na vlak 3.
So lyk planne vir hoër onderwys in afsonderingsperiode
Die departement van hoër onderwys het Woensdag sy planne vir onderrig tydens die afsonderingsperiode by die parlement ingedien.
Durban July gaan voort, maar sonder toeskouers
Vanjaar se Vodacom Durban July-perdewedren gaan agter geslote deure plaasvind, het organiseerders Donderdag gesê.
Covid-19-statistiek: Byna 13 000 gevalle in SA
Dr. Zweli Mkhize, die minister van gesondheid, het Donderdagaand die jongste statistiek van Covid-19-gevalle in Suid-Afrika bekendgemaak.
WGO maan Madagaskar om Covid-19-middel te toets
Die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) maan Madagaskar om ʼn kruiemiddel, wat volgens pres. Andry Rajoelina ʼn geneesmiddel vir Covid-19 is, wetenskaplik te toets.
Afsonderingsperiode: Maatskappy waarsku oor toename in misdaad
ʼn Sekuriteitsmaatskappy waarsku inwoners en eienaars van maatskappye om nie oorgerus te wees wanneer afsonderingsmaatreëls geleidelik opgehef word nie.
Freedom of Religion SA versoek dat reëls vir aanbidders hersien word
Freedom of Religion South Africa meen ʼn moratorium op godsdienstige byeenkomste, selfs op laer vlakke van die land se Covid-19-afsonderingsperiode, is “uiters onregverdig” en versoek dat die besluit hersien moet word.
Johannesburg, Kaapstad, Durban sê oor Covid-19
Die land se drie grootste stede het Donderdagmiddag voorleggings oor hul bydrae tot die stryd teen Covid-19 gedoen voor die parlementêre portefeuljekomitee oor samewerkende regering.
Twee polisiemanne sterf weens Covid-19
Twee polisiebeamptes, een van KwaZulu-Natal en een van die Oos-Kaap, is dood nadat hulle die Covid-19-virus opgedoen het.
Dís die beurtkragvooruitsig dié winter
“Ongelukkig is die opwekkingstelsel steeds onbestendig en moet ons veel meer intensiewe instandhoudingswerk doen.”
Vlieënier vind berusting ná verslag wys heli is afgeskiet
“Die ongeluk kan nie aan die vlieënier, die helikopter of die omgewing toegeskryf word nie, maar aan die optrede van ʼn derde party op die grond.”
FAK bied hulp aan Voortrekkermonument
Die FAK gaan met sy hulpprogram hoofsaaklik finansiële steun aan monumente in nood beskikbaar stel.
Die wêreld in foto’s – 14 Mei 2020
Só lyk ‘n tradisionele Balinese gesigsmasker.
Gedrag van Wes-Kaapse polisielede ondersoek
Verskeie inwoners van die provinsie het die afgelope paar dae onder die hardhandige optrede van polisielede deurgeloop.
Suid-Afrikaners wat oorsee werk, krepeer in SA
Benewens die verlies aan inkomste is hulle boonop tans van hul gesinne geskei.
AfriForum stel Covid-19-plan bekend
“AfriForum se veiligheidstrukture is gerat om binne die raamwerk van die wet op te tree indien dit nodig sou wees.”
Visserman verdrink aan Weskus
‘Duiker kon ook nie swem nie, net soos die meeste ander plaaslike vissers.’