Só lyk Brugge, ʼn stad in België, sedert die afsonderingstydperk gedeeltelike opgehef is.
Gautrein besluit oor tariefverhogings
Gautrein het dié besluit geneem omdat daar nog nie akkurate inligting oor die opheffing van die afsonderingsregulasies is nie.
Bylsma-vonnis waarskynlik uitgestel
Xander Bylsma vier dié week sy 21ste verjaarsdag in die tronk.
Ontsnapte leeus weer in kamp
Daar was skade aan die leeukamp se heining wat daartoe gelei het dat die leeus kon ontsnap.
Covid-19-samevatting: Nuuskameraman sterf
Intussen wag ʼn groep Suid-Afrikaanse medici steeds op hul toetsuitslae nadat hulle in Januarie vanjaar al hul praktiese eksamen afgelê het.
Stuur jonger grade eerste terug skool toe – kenner
Data reg oor die wêreld dui daarop dat kinders se kanse om Covid-19 op te doen en weens die virus te sterf, skraal is.
Wes-Kaap stig noodfonds vir kunste, sport
Die Wes-Kaapse provinsiale regering meen dit is belangrik dat die provinsie ʼn eie fonds stig sodat hulle hul plaaslike kreatiewe ekonomie kan ondersteun.
Private vervolging van Modise, Moyane, Bizos uitgestel
Dié hoëprofielsake is weens die staat van inperking uitgestel.
Gru-ongeluk in KZN: Koeëlgat in voertuig gevind
Wetstoepassers het die koeëlgat in die voertuig asook oorblyfsels van die koeël in die agterligkompartement van die voertuig ontdek.
Afsondering: Motorverkope, -herstelwerk weer hervat
Hoewel jy in dié stadium ingevolge die afsonderingsregulasies nie ʼn paar plakkies mag koop nie, mag jy ʼn voertuig, of selfs ʼn woonwa aanskaf.
Munisipale regering ʼn ‘totale gemors’, hoor parlement
Uit die parlementêre vergadering is dit duidelik dat die regering veels te min geld aan munisipaliteite gee om die afsonderingsregulasies toe te pas.
Video: Talle SA’ners uit Doha uiteindelik tuis
Toe die vliegtuig met dié groep Suid-Afrikaners in Johannesburg begin neerstryk, het almal die Suid-Afrikaanse volkslied uit volle bors begin sing.
Covid-19-samevatting: Honderde sterf oornag in Brasilië
In Spanje het ʼn 113-jarige vrou van die nuwe koronavirus herstel.
Afsondering: Solidariteit rig skrywe aan duisende grootkoppe in ekonomie
ʼn Opname onder Solidariteit-lede het aangedui dat 50% van die deelnemers in dié stadium net ʼn gedeelte van hul salarisse ontvang.
Afsonderingsregulasies oor klere ‘bisar, verstommend’
Die regering se jongste regulasies is bestempel as iets uit Alice in Wonderland en daar is talle vrae oor hoe presies die bepalings bydra om die Covid-19-pandemie te stuit.
Nuuskommentaar: Internasionale Verpleegstersdag
Die gevare waaraan verpleegsters dikwels in hul beroepe blootgestel word, word nou deeglik onderstreep tydens die Covid-19-pandemie.
Nóg ʼn verdagte vas ná transitorooftog
Intussen is ʼn ander rower vas nadat hy by minstens agt huise in die Kuruman-area ingebreek het.
‘Dieseldief’ vasgetrek
Die vragmotorbestuurder kon nie verklaar waar hy die diesel vandaan gekry het nie.
Afsonderingsregulasies: Dís wat staat besluit jy mag aantrek
Die staat skryf nou voor presies wát Suid-Afrikaners tydens vlak 4 van die afsondering mag koop om aan te trek, asook watter beddegoed toelaatbaar is.
Afsondering: Regering ‘misbruik polisie, weermag om regte te skend’
Die organisasie sê ʼn rits voorvalle die afgelope ruk laat ernstige vrae oor die staat se optrede ontstaan.