Die vragmotorbestuurder kon nie verklaar waar hy die diesel vandaan gekry het nie.
Afsonderingsregulasies: Dís wat staat besluit jy mag aantrek
Die staat skryf nou voor presies wát Suid-Afrikaners tydens vlak 4 van die afsondering mag koop om aan te trek, asook watter beddegoed toelaatbaar is.
Afsondering: Regering ‘misbruik polisie, weermag om regte te skend’
Die organisasie sê ʼn rits voorvalle die afgelope ruk laat ernstige vrae oor die staat se optrede ontstaan.
Covid-19: Eerste sterfte in Noordwes
Intussen het die departement van korrektiewe dienste nóg 15 nuwe voorvalle van Covid-19 bevestig.
Afsondering: Sakelui kan hier onvanpaste optrede van wetstoepassers aanmeld
Die organisasie sê die regering is deurlopend besig met sogenaamde regulatoriese knip-en-plakkery en dat dit vir gewone mense bykans onmoontlik is om tred te hou met die bepalings.
Eskom beperk krag na dele van Gauteng
Die beperkings sal geld in woonbuurte met groot nie-tegniese kragverliese.
Groot verskaffers van gesigmaskers vervolg
Die verskaffers het glo die pryse van gesigmaskers met meer as 900% verhoog.
Beweerde baasbrein van bedrogsindikaat vas
Die verdagtes het glo aansoek gedoen om lenings by verskeie banke om voertuie aan te koop, maar dit nooit afbetaal nie.
Hof sê dán oor POF-prokureurs
Die POF voer aan hulle kan miljoene rande bespaar deur self eise teen die fonds teen te staan.
Bek-en-klouseer: Oorsprong van uitbreking geïdentifiseer
Tot dusver is ongeveer 9 000 diere van aangetaste plase veilig van kant gemaak.
Covid-19: Ondernemings kan nou aansoek doen om hulplenings
Dié skema is ʼn regeringsinisiatief wat lenings aan ondernemings wat swaar trek weens die Covid-19-pandemie beskikbaar stel.
VSA maak nóg ’n skenking aan SA
Die eerste besending van ventilators sal binnekort in Suid-Afrika aankom.
Afsondering: Eskom wil armstes met gratis krag help
Teen die einde van Maart het 900 000 mense reeds vir dié gratis elektrisiteit geregistreer.
Die wêreld in foto’s – 12 Mei 2020
Só lyk Spanje ná die afsonderingstydperk.
Ballito-video: Só het gebeure glo verloop
Beamptes het glo die betrokke oggend ’n klagte ontvang oor mense wat nie die afsonderingsregulasies nagekom het nie en op die strand was.
Sewe leeus ontsnap van plaas
Vyf van die sewe leeus is glo mannetjies en twee is wyfies.
Covid-19: Byna 700 nuwe gevalle in SA aangemeld
Meer toetse is in die openbare sektor as die private sektor uitgevoer.
Advokaat moet korrupsie, bedrog by waterdepartement ondersoek
Waterverwante projekte van meer as R16 miljard is glo die afgelope ruk onreëlmatig toegeken – in sommige gevalle aan amptenare self.
Inbreker gevang nadat hy in venster vassit
Die huiseienaar het wakker geword van vreemde geluide in die huis.
Covid-19: Voorsitter van Raad op Mediese Skemas sterf
Mini was langer as ʼn maand in ʼn hospitaal nadat hy die nuwe koronavirus opgedoen het.