Voordat Carolissen as administrateur ingegryp het, was die NSFAS se wanbestedingsyfer R7,5 miljard.
Heropening van skole: Minister gee dán finale datums
Die minister van basiese onderwys het Maandag begin met ʼn reeks samesprekings oor skole se gereedheid om te heropen.
Parys-boere: ‘Staatsgetuies was ongeloofwaardig’
Die Valke se ondersoekmetodes is ook tydens die uitspraak fel gekritiseer.
Afsondering: Talle sterf glo weens polisiewreedheid
Minstens tien mense is binne sowat ses weke dood tydens die polisie se uitvoer van pligte wat verband hou met Covid-19.
Die wêreld in foto’s – 11 Mei 2020
Só lyk die Disneyland pretpark in Sjanghai.
Medupi se eenheid 3 ná maande op volle kapasiteit
Die hooffokus van die instandhoudingswerk was om tegniese oplossings vir ontwerpprobleme met die stoomketels by die eenheid in werking te stel.
Egpaar kritiek ná roof in Amanzimtoti
Albei is in ’n kritieke toestand inderhaas na ’n hospitaal geneem vir mediese behandeling.
Dié SA stede is glo gevaarlikste ter wêreld
Van dié stede is boonop gevaarliker as in 2018, volgens ʼn internasionale datagroep.
Parys-boere: Uitspraak eindelik gelewer
Dié ses boere het verlede week gehoor of hulle wel skuldig is aan moord.
Departement verbreek stilte oor kleuterskole
Die departement van maatskaplike ontwikkeling het ook nuwe verwikkelinge aangekondig wat geskeide ouers, tehuise en begunstigdes van toelae betref.
10 dood ná brand by ouetehuis
Nog ’n mens is oor die naweek in Rusland dood toe ’n brand uitgebreek het by ’n hospitaal wat Covid-19-pasiënte behandel.
‘Dodelike balsemingspoeier’ by ondernemer gesteel
Die gesteelde poeiers kan menslike bene en vlees onmiddellik verteer.
Kaapstad-lughawe wéér beste in Afrika
Dit is die vyfde agtereenvolgende jaar dat Kaapstad Internasionale Lughawe dié titel behou.
Veteraanakteur Jerry Stiller oorlede
Die veteraanakteur Jerry Stiller is in die ouderdom van 92 oorlede.
Tiener vas ná moord in hospitaal
Die verdagte en die twee mans was almal pasiënte by die hospitaal en is in dieselfde saal behandel waar die voorval plaasgevind het.
Vrae oor status van Sisulu se peperduur taakspan
Fluitjieblasers voer aan die taakspan vir water en sanitasie bestee sy tyd meestal aan besprekings van Lindiwe Sisulu se planne om in 2022 adjunkpresident van die ANC te word.
Ramaphosa: Covid-19 ‘nog ʼn jaar of langer’ met ons
“Ons moet voorbereid wees vir ʼn nuwe werklikheid waar die stryd teen Covid-19 deel van ons daaglikse bestaan word.”
US: DA dreig met regstappe oor ‘wegsteek van getuienis’
“Die DA sal nie toelaat dat [prof. Wim] De Villiers en sy bestuur met hierdie veragtelike optrede wegkom nie.”
Nuuskommentaar: Covid-19: Is SA nou ’n magstaat of demokrasie?
Die ou spreekwoord, waar daar ’n rokie trek, is daar ’n vuurtjie, is nou baie van toepassing teen die agtergrond van die koppestampery oor of daar ’n magstryd in die ANC is wat selfs pres. Cyril Ramaphosa se kop kan kos, en of Suid-Afrika nog waarlik ’n demokrasie genoem kan word.
Drie mans betrap met kreefsterte
Die blitspatrollie het ook drie beweerde kapers vasgetrek nadat hulle teen ʼn muur vasgejaag het.