Só lyk ‘n tradisionele Balinese gesigsmasker.
Gedrag van Wes-Kaapse polisielede ondersoek
Verskeie inwoners van die provinsie het die afgelope paar dae onder die hardhandige optrede van polisielede deurgeloop.
Suid-Afrikaners wat oorsee werk, krepeer in SA
Benewens die verlies aan inkomste is hulle boonop tans van hul gesinne geskei.
AfriForum stel Covid-19-plan bekend
“AfriForum se veiligheidstrukture is gerat om binne die raamwerk van die wet op te tree indien dit nodig sou wees.”
Visserman verdrink aan Weskus
‘Duiker kon ook nie swem nie, net soos die meeste ander plaaslike vissers.’
Geen Comrades-marathon vanjaar nie
Dit is die eerste keer sedert die Tweede Wêreldoorlog dat organiseerders genoop word om só ’n drastiese stap te neem.
Ramaphosa in warm water, maar lank nie gaar – kenners
Kenners bespiegel oor die kwessie of Ramaphosa die Covid-19-pandemie polities gaan oorleef.
Opposisiepartye hof toe oor voortgesette afsondering
“Die bedreiging weens die landwye afsondering is soveel groter as die bedreiging wat die virus inhou.”
Departement ‘maak vordering’ om skole te heropen
Talle provinsies het Maandag reeds te kenne gegee dat hulle meer tyd nodig het vir voorbereiding.
Oor dié banke kla mense die meeste
Die ombudsman van bankdienste het haar jaarlikse verslag van 2019 bekend gemaak, waarin die banke wat die meeste klagtes ontvang het, asook die demografie van klaers, uitgelig is.
Jy bly tuis; voertuigboewe nié
Die maatskappy sê daar was ook ʼn toename in die getal voertuie wat vir hul vrag geteiken word.
Twee mans op plaas doodgeskiet
Die man wat geskiet is, het aan sy broer gesê dat hy in die bosse op ʼn nabygeleë plaas skuil.
Covid-19: Kubaanse dokters in SA uit kwarantyn
Die ambassade het egter geen woord gerep oor mediaberigte dat 27 lede van dié groep intussen positief getoets het vir die nuwe koronavirus nie.
Ruimteman help bou aan toetstoestel vir Covid-19
Die toestel kan nié net vasstel of ’n pasiënt die virus onder lede het nie, maar ook hoe aansteeklik die betrokke pasiënt is.
Stryd oor voedselhulp duur voort
Uit desperaatheid het die sentrum ʼn plakkaat voor die hek opgeplak wat vra dat behoeftiges die departement van maatskaplike ontwikkeling vir ʼn maaltyd gaan vra.
Die winter is (amper) hier
ʼn Koue front het groot dele van die land Donderdag laat bibber.
Minister swaai om oor verbod op voedselverspreiding
’n Konsep van die beplande verbod bepaal dat geen gaargemaakte kos onder behoeftiges versprei mag word nie.
Nuuskommentaar: Watter keuses gaan Ramaphosa maak?
Saakmakende instansies het dit bykans eens dat die landwye afsondering weens die verklaarde ramptoestand sy doel gedien het en ter wille van die ekonomie opgelos moet word.
Regsaksie dreig oor doodskis-2 se parool
“Sy mediese toestand maak hom kwesbaar vir die virus aangesien hy reeds aan ʼn respiratoriese toestand ly.”
Covid-19-statistiek: Meeste nuwe gevalle in dié provinsie aangemeld
Altesaam 386 352 toetse vir die koronavirus is tot op hede uitgevoer.