Polisiebeamptes het die bestuurder van een van die voertuie genader waarna albei voertuie deursoek is.
Covid-19-statistieke: Soveel gevalle nou in SA
Nog 34 Covid-19-verwante sterftes is intussen aangemeld.
Covid-19: ‘SA kon kurwe afplat’
In dié stadium verdubbel die aantal bevestigde gevalle van Covid-19 in Suid-Afrika elke 12 dae.
Parys se krag eindelik weer aan
Dorpenaars moes vanaf Dinsdagaand sonder elektrisiteit klaarkom.
Dís wanneer kleuters, res van leerders terugkeer skool toe
Alle buitemuurse aktiwiteite soos sport of koor word opgeskort te midde van die Covid-19-pandemie.
Hoof van Parktown Boys’ terug by die werk
Lesufi het gesê ouers van die skool is ten gunste van Williams se terugkeer.
OB, EFF loop hulle vas teen Konstitusionele Hof
“Ek is ook nie daarvan oortuig dat die hooggeregshof hom aan ʼn misvatting van feite skuldig gemaak het nie.”
Soektog na vermiste vierjarige eindig tragies
’n Gemeenskapslid het vanmiddag op Mpho se liggaam in die Oos-Vrystaat afgekom.
Regering maak gereed vir vlak 3
Altesaam 129 600 beddens oor die hele land is beskikbaar gestel vir diegene wat gedurende vlak 3 in kwarantyn geplaas moet word.
‘Die meeste skole nie gereed om te heropen’ – vakbonde
Hulle het ʼn beroep op alle skole gedoen om nie Maandag hul bedrywighede te hervat nie, al is hulle gereed om oop te maak.
Die wêreld in foto’s – 29 Mei 2020
Floyd is ná sy inhegtenisneming oorlede nadat ʼn polisiebeampte op sy nek gekniel het. Betogers het hierna die strate ingevaar.
Só lyk die skok-beelde:
Afsondering: Dlamini-Zuma ‘vertel leuens’ oor rookverbod
Uit die 2 000 voorleggings wat skynbaar gebruik is om die rookverbod tydens vlak 4 te steun, het net enkeles glo die verbod gesteun.
Dieretuinwerker byna deur leeus verskeur
Paramedici beskryf die voorval as “die ergste noodgeval wat hulle nóg beleef het”.
Egpaar vas ná miljoene by munisipaliteit voete kry
Nog twee verdagtes is intussen in KwaZulu-Natal in hegtenis geneem op aanklagte van bedrog en korrupsie.
Covid-19: Mag ek weier om terug te keer werk toe?
Aangesien dit ’n onsigbare virus is en sommige pasiënte nie simptome toon nie, is dit baie moeilik om enige konkrete bewyse in te dien.
Nuwe uitvoerende raad vir Prasa aangekondig
“Prasa was oor die jare geneig om mense met ʼn gebrek aan die nodige kwalifikasies, ondervinding en vaardighede vir spesifieke sleutelposisies juis in daardie betrekkings aan te stel.”
Kaapse ‘held’ dalk aan Covid-19 dood
Grant Smith het daagliks alles op die spel geplaas het om misdaad op die Kaapse Vlakte te help bekamp.
Weermag ontplooi terwyl Minneapolis brand
ʼn Video wat wys hoe George Floyd (46) ná sy inhegtenisneming op die grond lê en na asem snak terwyl ʼn wit polisiebeampte op sy keel kniel, is wêreldwyd gedeel.
Kinderhuis vra hulp met wintersklere, immuunondersteuning
Die Abraham Kriel Kinderhuis Nylstroom het Vrydag ʼn dringende beroep op die gemeenskap gedoen om sy kinders te help met skenkings van komberse, warm klere, skoolklere en immuunondersteuners vir die winter wat voorlê.
Verslag wys magte nié verantwoordelik vir Alexandra-man se dood
Die weermag se verslag is aan die media gelek en maak bevindings oor die oorsaak van Collins Khosa se dood.