Haar pogings om dinge reg te ruk is ook ondermyn deur samesweringsteorieë en gerugte wat deur munisipale amptenare versprei is.
Fopnuus of feite: Wys ʼn video werklik hoe sigarette na SA gesmokkel word?
‘n Video van Zimbabwiërs wat sigarette na Suid-Afrika smokkel doen die rondte op sosiale media. Is dié videos eg? Maroela Media het gaan uitvind.
Ontsnapte gevangenes soek
Dié gevangenes is reeds gevonnis vir ernstige misdade waaronder roof en verkragting.
Man kritiek ná hy deur dak val
Die man is ernstig beseer toe hy tussen agt en tien meter grond toe geval het.
82-jarige ontsnap huisbrand
Die bejaarde man kon daarin slaag om net betyds weg te kom voordat die huis in puin gelê is.
SpaceX -prototipe ontplof
SpaceX se ruimtekapsule Crew Dragon sal egter steeds na verwagting vandag gelanseer word.
Trump beëindig VSA se verhouding met WGO
“China het totale beheer oor die Wêreldgesondheidsorganisasie,” het Trump gesê.
Covid-19: Dís hoeveel hospitaalbeddens SA kort
Suid-Afrika sal waarskynlik die hoogtepunt van die pandemie in Julie of Augustus bereik en die regering spook om duisende hospitaalbeddens aan te skaf.
Sport op vlak 3: Só gaan dit werk
Daar was ook vrae oor sportsoorte soos branderplankry en gholf.
Dis nie verby, sê OB ná Konstitusionele Hof-beslissing
“Die hooggeregshof het nog nie die hersieningsaansoek van die minister en ander partye aangehoor nie.”
Onduidelikhede oor sentrums vir vroeëkinderontwikkeling opgeklaar
Slegs graad R-leerders wat tans onder die Skolewet val, sal op 6 Julie toegelaat word om terug te keer skool toe.
Ál meer ouers kies nou ’n vorm van tuisonderrig
Karin van Oostrum, uitvoerende hoof van die Pestalozzi Trust, sê dié regsfonds vir tuis- en burgerlike onderwys word sedert verlede week oorval met navrae oor tuisonderrig.
Vakbond gaan hof toe oor heropening van skole
Die vakbond het vroeër vandeesweek gesê Angie Motshekga is onverantwoordelik om leerders gedurende die Covid-19-pandemie terug te stuur skool toe.
Denel-werknemers sonder salarisse óf antwoorde
Nóg Denel nóg die regering speel oop kaarte met bekommerde werknemers.
Freek Robinson tree af
“Die klein heldedade van gewone Suid-Afrikaners het ook ʼn onuitwisbare indruk op my gemaak.”
Man in hof oor 27 sakke dagga
Polisiebeamptes het die bestuurder van een van die voertuie genader waarna albei voertuie deursoek is.
Covid-19-statistieke: Soveel gevalle nou in SA
Nog 34 Covid-19-verwante sterftes is intussen aangemeld.
Covid-19: ‘SA kon kurwe afplat’
In dié stadium verdubbel die aantal bevestigde gevalle van Covid-19 in Suid-Afrika elke 12 dae.
Parys se krag eindelik weer aan
Dorpenaars moes vanaf Dinsdagaand sonder elektrisiteit klaarkom.
Dís wanneer kleuters, res van leerders terugkeer skool toe
Alle buitemuurse aktiwiteite soos sport of koor word opgeskort te midde van die Covid-19-pandemie.