“Die verwoesting is ʼn groter ramp as Covid-19.”
Covid-19-krisis ruk Eskom se sak
Weens die opskort van ekonomiese aktiwiteite is die onvermoë om ʼn inkomste te verdien Eskom se nuwe uitdaging.
Opod ondersoek joernalis se bewerings van aanranding
Nthoba se familie weet ook nie waar hy is nie.
Rustenburg: Hof beslis oor onwettige besettings
Woonbuurte soos Proteapark, Ooseinde en Geelhoutpark word skynbaar geteiken.
SA ‘huiwerig’ om kinders terug te stuur skool toe – peiling
Soveel as ʼn kwart van Suid-Afrikaners sê hulle gaan beslis nie oor die volgende paar weke hul kinders terugstuur skool toe nie.
Weermagbevelvoerder eerloos ontslaan
Morale het brandstof by ʼn militêre basis in Limpopo gesteel.
Covid-19: Hoe virus in KZN-hospitaal versprei het
ʼn Span kundiges het probeer vasstel hoe die virus in dié hospitaal soos ’n veldbrand versprei het.
AfriForum wil amnestietydperk laat verleng
AfriForum het sy kommer uitgespreek oor die feit dat vuurwapeneienaars nie tydens afsondering van die amnestietydperk gebruik kon maak nie.
Drie mans spring van eerste vloer by winkelsentrum
Dié drie mans het glo van die winkelsentrum se sekuriteitsbeamptes probeer vlug.
Covid-19-statistieke: Eerste babasterfte aangemeld
“Dit is belangrik om die impak van die onderliggende toestand, dat die baba vroeggebore is, in ag te neem.”
Gauteng-regering sê ras glo nie kriteria vir ekonomiese hulp
Die Gauteng-regering het by monde van die LUR oor ekonomiese ontwikkeling, Morakane Mosupyoe, tydens ‘n virtuele wetgewer-sitting erken dat ras nie ʼn faktor sal wees vir ondernemings om ekonomiese hulp te ontvang nie.
Antwoorde geëis oor Emperors Palace-kwarantynfasiliteit
Gerepatrieerde mense wat onder kwarantyn in die Emperors Palace-hotel word glo teen hul sin daar gehou en die fasiliteit voldoen glo nie aan die departement van gesondheid se riglyne vir kwarantynfasiliteite nie.
Joernalis vlug glo na Lesotho ná polisie hom aanrand
Die Suid-Afrikaanse Nasionale Redakteursforum (Sanef) is baie bekommerd dat ʼn gemeenskapsmediajoernalis, Paul Nthoba, gedwing is om uit die land te vlug en toevlug in Lesotho te gaan soek.
Covid-19: Staat besorg oor staatsbestuurde ondernemings
Staatsbestuurde ondernemings was reeds in die pekel voor die Covid-19-afsonderingsperiode maar die inperking gaan waarskynlik ‘n selfs groter impak op hulle hê.
56 olifante vrek raaiselagtig in Botswana
Botswana stel ondersoek in oor die raaiselagtige sterftes van 56 olifante, binne twee maande ná stropery as ʼn moontlikheid uitgeskakel is.
Juffrou se seuntjie kritiek ná byna-verdrinking
Die driejarige Janlo Rademeyer, seun van Carin Rademeyer, ʼn onderwyseres van Wierdapark in Centurion, is in ʼn kritieke toestand in die hospitaal ná ʼn byna-verdrinking.
Afsondering: 50% van ondernemings dalk binne maande bankrot
Sowat die helfte van sakeondernemings kan onder die huidige regulasies nie hul bedrywighede hervat nie en dié wat kan, sukkel om hul deure oop te hou.
Egpaar in huis aangeval, aangerand
“Toe ek in die gang inloop, staan die man skielik voor my.”
Landbank in finansiële verknorsing
Bankamptenare het Woensdag openlik aan die komitee toegegee dit gaan bitter moeilik wees vir die Landbank om weer bo rommelstatus uit te styg.
Die wêreld in foto’s – 20 Mei 2020
Só lyk die nuwe normale standaard vir skoolgaande leerders.