Dit was ʼn aand waarop die middelpunt van die Suid-Afrikaanse politiek onteenseglik na links geskuif het.
Foto’s: Spoggerig op die staatsrede-rooitapyt
Junior en senior lede van die parlement, ministers, politici en ander hooggeplaastes het Donderdagaand op die rooitapyt geskitter voor pres. Cyril Ramaphosa se staatsrede.
Staatsrede vir meer as uur vertraag
Die EFF het een vir een ʼn punt van orde geopper en die president só verhoed om sy toespraak te begin.
SA Express ‘funksioneer normaal’
Die sakereddingsproses sal geen ongerief vir verbruikers en werknemers veroorsaak nie, sê SA Express.
Polisieman met verlof vang kapers
Die polisie het die slagoffer met skoenveters vasgebind in die motor aangetref.
Egpaar stry voor vrou, kinders in huis doodbrand
ʼn Getuie het glo gesien hoe rook uit die huis borrel, terwyl die man nog buite die huis staan.
George-burgemeester sy DA-lidmaatskap kwyt
Die DA het Melvin Naik Maandag reeds 48 uur gegee om sy pos te ontruim.
Matrieks geskors oor seksvideo
Die voorval het glo by die Westgate-winkelsentrum in Roodepoort plaasgevind.
Beloning uitgereik ná 8-jarige verdwyn
Tazné van Wyk het spoorloos verdwyn nadat sy ’n ysie by die kafee naby haar huis gekoop het.
Die wêreld in foto’s – 13 Februarie 2020
Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
Spanning laai op voor staatsrede
Daar is veral vyf punte waaroor Suid-Afrikaners wonder in die aanloop tot vanjaar se staatsrede.
Eskom bied skeidingspakkette aan
Slegs lede van Eskom se bestuur sal die keuse hê om skeidingspakkette te aanvaar.
Noord-Kaapse sakeman verongeluk
“Hy was ’n man van karakter en integriteit.”
Man vermoor ma van sy kind
Die twee het in ’n hewige stryery betrokke geraak toe die slagoffer terugkeer om haar skoene te gaan haal.
CPS móét Sassa terugbetaal, sê hof
CPS het nou geen ander keuse nie as om miljoene rande wat foutiewelik aan hom betaal is, aan Sassa terug te betaal.
Bedrogspul op Facebook nié deel van Maroela
ʼn Onbekende persoon deel steeds advertensies op Facebook wat lyk of dit deur Maroela Media se webwerf gedeel is, maar wat glad nie met dié nuuswebwerf verband hou nie.
4-jarige se noue ontkoming met slang
Onder die Lessing-huishouding se toiletsitplek het ’n wipneuskobra moontlik dae lank opgekrul gelê.
Wonderboom-lughawe: Munisipaliteit wil appelleer
Tshwane-munisipaliteit sê dit is in belang van die lughawe dat hulle teen die hofbevel appelleer.
Nóg ’n wag in transitorooftog ernstig gewond
Die sekerheidswag het enkele meter van die voertuig gelê.
‘Ryk plaasboer’ gesoek vir bedrog
Gerhard Olivier het glo plaastoerusting aan kliënte verkoop, maar nooit die goedere gelewer nie.