ʼn Kenner in verkeerswetgewing het die Duitse regering Woensdag gemaan om ʼn omvattende studie te doen te midde van ʼn debat of die land ʼn spoedbeperking op sy snelweë moet instel.
EPPF moet dringend stappe teen Molefe doen, sê Solidariteit
Solidariteit maan die Eskom Pension and Provident Fund (EPPF) om so spoedig moontlik al die nodige stappe te doen om te verseker dat die voormalige Eskom-bestuurshoof, Brian Molefe, gehoor gee aan die Pretoriase hooggeregshof se bevel.
Vlugtelingeleier dreig glo MRK-kommissaris met die dood
Die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (MRK) het in ʼn verklaring gesê hy neem met kommer kennis van ʼn dreigement Dinsdagoggend teenoor kommissaris Chris Nissen.
‘Veediewe’ het skape in kattebak gestop
Twee van vyf vermeende veediewe, tussen 33 en 43 jaar oud, is Woensdagoggend vroeg in Jouberton naby Klerksdorp in Noordwes in hegtenis geneem.
OB moet bedank, versoek AfriForum
Dié burgerregteorganisasie beskou haar as onbekwaam vir die amp ná onlangse verdoemende ontwikkeling waarin sy betrokke is.
Talle vlugte na China gestaak
Kazakstan, ʼn buurland wes van China, gaan ook nie meer visums aan Chinese burgers uitreik nie.
Gerugte van koronavirus in SA onwaar – owerhede
Nog geen gevalle van die virus is tot op hede in Suid-Afrika aangemeld nie
Die wêreld in foto’s – 29 Januarie 2020
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
3 onderwysers sterf in ongeluk
“Dit is baie hartseer om drie onderwysers op een slag te verloor.”
Eise vir mediese nalatigheid neem toe
Eise teen staatshospitale beloop jaarliks miljarde rande.
Verslaggewer in vangwa geboender; skieter nog soek
Die verslaggewer is boonop gedwing om sommige van sy foto’s te wis.
Liggaam van tiener in dam gevind
Dié tiener het glo geen klere aangehad nie.
Kostebevel teen metro oor onwettige tariefheffings
Die metro het hand en mond belowe om verbruikers vir die onwettige tariefverheffings te vergoed. Dit het tot op hede nog nie gebeur nie.
Voëlklip eis nóg ’n lewe
Nóg ’n motor het oor die berugte Voëlklipkrans naby Heroldsbaai gestort.
SA Express eis geld wat SAL skuld
Die redery sukkel al die afgelope twee maande om dié geld te verhaal.
Man vas wat bek-en-klouseer glo ‘willens en wetens’ versprei
Die uitbreking is besig om die bedryf lam te lê en het reeds tot enorme verliese gelei.
Honderde spoedboetes in Krugerwildtuin opgelê
Die helfte van die boetes is aan werkers van SANParke uitgereik.
Gautrein kry nuwe hoof
Jack van der Merwe tree einde Februarie uit as Gautrein se uitvoerende hoof.
Man beseer toe hy in gat val, skok
Die man het Maandagnag in ʼn oop gat met gelaaide kragdrade geval.
Likwidasies in Suid-Afrika neem met 10% toe
Die getal maatskappye wat gelikwideer is, neem skerp toe.