Die student is tydens ʼn gewelddadige studentebetoging doodgeskiet.
Storm ontwrig NWU-Pukke se jool
Talle mense het in die tent teen die reën geskuil toe ʼn stormwind dit omgewaai het.
Kenners sê oor D-dag vir Brexit
Dít is hoe Brexit handel en die ekonomie gaan beïnvloed.
Wonderboom-lughawe weer oopgestel
Alle vlugte sal na verwagting teen vanaand hervat word en indien nie op die laatste dan Saterdagaand.
Verdere terugslag vir kleuter wat as baba in hospitaal brand
Juan Venter is ʼn lewenslustige vyfjarige en van opgee is daar by hom gʼn sprake nie.
Munisipale hoë wou eggenoot glo laat vermoor
Die egpaar het na bewering huweliksprobleme gehad.
Chinese burgers vas vir mensehandel; skuld departement miljoene
ʼn Totaal van 91 Malawiese burgers, onder wie 37 kinders, is in ʼn fabriek in Johannesburg, wat die beskuldigdes bedryf het, aangetref.
Nuuskommentaar: Tyd om dinge reg te ruk
Vannag om middernag onttrek Brittanje hom aan die Europese Unie, al word die onttrekking nog net as ʼn oorgangsmaatreël beskou vir die finale afskeiding wat later vanjaar gaan plaasvind.
Omstrede advokaat is nuwe adjunk-OB
Die DA en EFF was sterk teen haar benoeming gekant.
Twee van SA in kwarantyn in China
Daar woon tans 165 Suid-Afrikaanse studente en 54 onderwysers in Wuhan.
Veiligheidsmaatskappy neem glo minderjariges in diens
Dié veiligheidsmaatskappy se eienaar is voorheen skuldig bevind aan moord.
Video: Skoolmeisie in hof ná ‘aanranding’ by skool
Dit is nie duidelik wat die motief vir die voorval is nie en teen die einde van die videogreep stap die meisie wat die slaanwerk doen, doodluiters weg.
Gewonde man dreig paramedici met mes, verfbalgeweer
ʼn Man wat met ʼn mes in sy maag gesteek is, het die einste mes uitgepluk en paramedici daarmee gedreig voordat hy ook op hulle met ʼn verfbalgeweer losgebrand het.
Beurtkrag gaan naweek voort
“Ons wil Suid-Afrikaners om verskoning vra vir die negatiewe impak wat beurtkrag mag hê.”
Koronavirus tot internasionale noodtoestand verklaar
Daar is reeds meer as 83 gevalle in 18 lande aangemeld terwyl die dodetal verder gestyg het.
Wonderboom-lughawe gesluit oor veiligheidsrisiko’s
Die lughawe is skynbaar met die medewete van Burgerlugvaart gesluit.
Geen beurtkrag vir Johannesburg
Johannesburgers hoef hulle volgens City Power nié vir vanaand se sarsie beurtkrag te staal nie.
Miljoene rande bestee aan kliniek ná brandstigting
Net die medisyne en entstowwe wat in die apteek geberg word, het reeds R1 miljoen beloop.
Duisende aan boord van skip gehou uit vrees vir virus
’n Vrou aan boord het ’n koors ontwikkel.
Klagte volg binnekort oor vermaerde perd
WAARSKUWING: Die foto in die berig mag sensitiewe lesers ontstel. Connie was vermoedelik op haar dag ’n resiesperd.