Die polisiebeampte en drie insittendes is beseer.
Grondonteiening: TLU dreig met internasionale regsaksie
“Enige verandering aan die Grondwet wat neerkom op diskriminasie teen eiendom wat deur wit mense besit word, sal die wettigheid van die Grondwet in die gedrang bring.”
Duisende rande vir inligting oor Stellenbosch-moord
Verster se 14-jarige seun het destyds met gholfstokke op die verdagtes afgestorm.
Tshwane voor hof oor Wonderboom-lughawe
Die WAIG sê hulle saak hou verband met die oënskynlike wanaanwending van openbare fondse.
Gestremde brand amper dood; ma tronk toe
Sy het hom op die bed gesit en paraffien oor hom uitgegooi.
Swemmer in Valsbaai vermis
Die vermiste man se minderjarige dogter is in hul voertuig in die strand se parkeerarea gevind.
Walvis gered by Yzerfontein
Een van die vrywilligers moes oor die rand van die boot hang, terwyl iemand hom aan die enkels vashou.
Nuuskommentaar: Die ‘vermiste’ tweede referendum
Gesprekke en openbare diskoerse oor die uitkomste slaan onroerbaar vas by die tweede referendum wat nooit plaasgevind het nie.
‘Niks fout’ met dié reëls sê speaker ná OB kla
Mkhwebane voer aan dit kom neer op ʼn skending van haar reg op privaatheid en waardigheid.
MTN, Vodacom kry meer tyd oor datapryse
Die kommissie het Vodacom en MTN twee maande gelede opdrag gegee om hul prys van data met tot 50% goedkoper te maak.
Beurtkrag gaan voort die week
Eskom het gesê hoewel beurtkrag onvermydelik is, hy gaan poog om die uitwerking daarvan op spitsverkeer te verminder.
Saak afgesluit ná tienerseun wat Rover se been glo breek spoorloos verdwyn
Rover het intussen ʼn liefdevolle, nuwe tuiste by ʼn gesin in die stad gekry.
Koronavirus: ‘Geen geval in Suid-Afrika’
Die departement het gesê daar was intussen ook vals bewerings dat kenners mense aanmoedig om griepinspuitings te kry om die koronavirus te voorkom. “Ek wil dit benadruk dat daar in dié stadium geen entstof teen die koronavirus is nie.”
Man sterf in skietgeveg met polisie
Twee mans het die bosse in gevlug en toe op die polisie losgebrand.
Bara-hospitaal het laagste personeelbywoning in Gauteng
Die Chris Hani Baragwanath- hospitaal in Soweto het die laagste personeelbywoning van die sewe grootste hospitale in Gauteng, met ʼn bywoningsyfer van 72%, het die…
4 vas ná boer, gesin oorval word
“Die familie was glo in die sitkamer toe ʼn groep van vyf mans die huis binnegekom en hulle met vuurwapens gedreig het.”
8 sterf in Noordwes-ongeluk
Die twee voertuie het tussen Coligny en Klerksdorp reg van voor gebots.
Koronavirus: Eerste sterfte buite China aangemeld
Die dodetal in China staan nou op 304 en die getal voorvalle wat aangemeld is, staan op 14 380.
Tshwane se burgemeester bedank
Na ‘n wipwaentjierit by die Tshwane-metro het Stevens Mokgalapa bedank, maar “ek wil dit duidelik stel dat ek geen wet oortree het nie”.
Misdaadreekse inspireer jong uitvinder
“As jy nooit opgee nie, kan jy nie verloor nie.”