“Ladysmith Black Mambazo was die klankbaan van ons lewe.”
Ongeluk eis twee vroue; geliefde hond soek
’n Beloning van R5 000 is uitgeloof vir die persoon wat Jessie veilig aan haar oubaas kan terugbesorg.
Nog ʼn kind van die Kaapse Vlakte vermis
Nog ʼn kind van die Kaapse Vlakte in die Wes-Kaap is as vermis aangemeld. Dié keer ʼn tiener van Bonteheuwel.
Zuma terug ná behandeling in Kuba
Zuma het ʼn donkerbril opgehad toe hy die skare vanmiddag vlugtig toegespreek het.
Weerlig eis Gauteng-leerder
ʼn Graad 5-leerder is Vrydag in die noorde van Johannesburg deur weerlig doodgeslaan.
Beurtkrag: Effense blaaskans aangekondig
Twee opwekkingseenhede het vroeër as verwag in werking getree.
Nóg 7 000 bladsye getuienis teen OB ingedien
“Die DA sal nie rus totdat Suid-Afrikaners die openbare beskermer kry wat hulle verdien nie.”
Polisiebeampte dood, ander beseer in botsing
Twee voertuie het na bewering reg van voor gebots.
Koronavirus: WGO bekommerd oor gevalle met geen skakel met China
Die WGO sê die geleentheidsgaping om die virus hok te slaan word al kleiner.
Boere positief ná goeie reën
Dele van die Vrystaat en die Noord-Kaap het in twee weke meer as 90 mm reën gehad.
Gesinslede in ‘verdagte’ posisie aangetref ná brand
Die geregtelike doodsondersoek na die dood van Suraya Deedat en haar vier kinders is vandeesweek voortgesit. Die gesinslede het in 2011 in hul huis doodgebrand.
Nuwe regsplan kan stryd teen onteiening sonder vergoeding verander
“Die impak hiervan, nie net op die individu nie, maar ook op die finansiële sektor, is geweldig.”
Byna 80 skole in Noordwes sonder lopende water
Boorgate word tans by van dié skole geboor.
Jong ma, 2 kinders brand dood
Die liggame van ’n 22-jarige vrou en haar twee kinders is in die puin aangetref.
Chaos in Parow ná moordverdagte se hofverskyning
’n Motor is gedurende die chaos op sy dak gegooi.
Lesotho se eerste minister daag nie op vir hofverskyning
Thomas Thabane was veronderstel om in die Maseru-landdroshof te verskyn op aanklag van moord.
Shosholoza Meyl-bedrywighede opgeskort, vakbond ‘stomgeslaan’
Untu waarsku dat daar met stedelike spoorpendelaars se lewens gedobbel word.
Tazné-saak: Emosies loop hoog by hof
“Waar is hy? Ons soek hom!”
Taal speel tog ‘n rol in gesondheidsorg – peiling
Mense wat nié met dokters in hul moedertaal praat nie, ervaar soms lewensgevaarlike nagevolge. .
Die wêreld in foto’s – 21 Februarie 2020
Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.