Die verdagtes het glo vir die slagoffer gesê dat nog polisiebeamptes met honde op pad was om die plek te deursoek en het die slagoffers net daar vasgebind gelos.
Solidariteit: ‘By pensioengeld trek ons ʼn streep’
Die organisasie sê hy sal alles moontlik doen om te verseker dat sy lede se pensioengeld uit die hande van die staat bly.
Mbalula vol vertroue in span wat BLO-ongeluk moet ondersoek
“Die berigte en kommentaar wat tot dusver kop uitgesteek het, is misleidend en word ooglopend gedoen om die werk van ʼn uiters bevoegde ondersoekspan te probeer ondermyn.”
Moontlike koronavirus-geval in Botswana ondersoek
Byna 10 000 gevalle van die virus is reeds wêreldwyd aangemeld.
Man vas oor vervalste matrieksertifikate
Hy het glo vervalste kwalifikasies, soos matrieksertifikate, uit sy huis verkoop.
Klerksdorp se munisipale bestuurder in hof vir ‘ongerymdhede’
Die aanklag teen hom hou verband met ʼn tender van meer as R8 miljoen.
Die wêreld in foto’s – 31 Januarie 2020
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
Só wil bestuur Eskom regruk
Oormatige reën en miljarde rande se onbetaalde kragskuld het meer kragonderbrekings veroorsaak.
Hernude oproep vir inligting ná moord op paartjie
Die aanvanklike beloning van R60 000 vir inligting oor die moord is nou selfs verder verhoog.
Tweede slag vir Puk-jool ná ontploffing
Dit is die tweede slag vir die Pukke se joolvieringe.
Werker by vergoedingskommissaris vas vir bedrog
Die werker sou glo afslag vir ondernemings beding.
Oudkonstabel tronk toe vir student se moord
Die student is tydens ʼn gewelddadige studentebetoging doodgeskiet.
Storm ontwrig NWU-Pukke se jool
Talle mense het in die tent teen die reën geskuil toe ʼn stormwind dit omgewaai het.
Kenners sê oor D-dag vir Brexit
Dít is hoe Brexit handel en die ekonomie gaan beïnvloed.
Wonderboom-lughawe weer oopgestel
Alle vlugte sal na verwagting teen vanaand hervat word en indien nie op die laatste dan Saterdagaand.
Verdere terugslag vir kleuter wat as baba in hospitaal brand
Juan Venter is ʼn lewenslustige vyfjarige en van opgee is daar by hom gʼn sprake nie.
Munisipale hoë wou eggenoot glo laat vermoor
Die egpaar het na bewering huweliksprobleme gehad.
Chinese burgers vas vir mensehandel; skuld departement miljoene
ʼn Totaal van 91 Malawiese burgers, onder wie 37 kinders, is in ʼn fabriek in Johannesburg, wat die beskuldigdes bedryf het, aangetref.
Nuuskommentaar: Tyd om dinge reg te ruk
Vannag om middernag onttrek Brittanje hom aan die Europese Unie, al word die onttrekking nog net as ʼn oorgangsmaatreël beskou vir die finale afskeiding wat later vanjaar gaan plaasvind.
Omstrede advokaat is nuwe adjunk-OB
Die DA en EFF was sterk teen haar benoeming gekant.