Die polisie het die publiek se hulp versoek om ʼn vrou wat in die Plattekloof-omgewing in Kaapstad gevind is, te probeer identifiseer.
Só lyk wedloop vir Wes-Kaapse polisiehoof
En dan is daar ʼn politieke en rasdimensie wat maar nie wil weggaan nie.
Drie leerders sterf by skool
Die departement het ook amptenare na die skool gestuur om leerders en hulle ouers te ondersteun.
Stakende metro-werkers maak wéér amok in hoofstad
“Ons veroordeel die optrede ten sterkste en wil die publiek verseker dat klagte van diefstal aanhangig gemaak gaan word teen die betrokkenes.”
Nuuskommentaar: Is dit regtig so erg in Suid-Afrika?
Die redes waarom so baie mense wil skuif, is legio, maar ’n paar staan uit.
Kaapstadse damvlakke styg steeds
Nog reën word vir die volgende paar dae voorspel en alle aanduidings is dat dié opwaartse neiging gaan voortduur.
Nóg regstappe teen Denel bekend gemaak
Benewens die regstappe teen Denel beplan Solidariteit ook soortgelyke stappe teen voormalige direkteure van Eskom.
Openbare Beskermer vaar uit ná uitspraak, dreig om regter te verkla
Segalwe het gesê Potterill het kwessies hanteer wat sy nie in die aansoek gevra is om te doen nie en uitspraak gelewer oor ander wat nié voor haar geopper is nie. Dit beteken Potterill het die “uitslag van die hofhersiening vooruitgeloop”.
Maatskaplike krisis dreig
“In April vanjaar het kinderhuise in Pretoria deurgeloop en nou is dit kinderhuise, ouetehuise en ander instansies in die Oos-Kaap.”
Xander ‘nie seker’, ‘kan nie onthou’
“Ek wil jou herinner dat jy nie jouself ʼn guns doen om elke keer te antwoord dat jy nie kan onthou nie.”
Wat gebeur ná grondhervorming, vra TLU SA
“As alles rondom grond klaar is, wat dan mnr. Ramaphosa?”
Man vas oor aanlynafspraak-slenter
Die man is in hegtenis geneem tydens ʼn gesamentlike operasie tussen die Valke se eenheid wat ernstige handelsmisdade ondersoek en die Amerikaanse FBI.
Gordhan: Hof sê oor OB se aanbevelings
Die hof het vandag beslis dat die regstellende optrede opgeskort moet word, terwyl ʼn geregtelike hersiening gedoen word van die OB se verslag oor die ondersoekeenheid by die Suid-Afrikaanse Inkomstediens.
Plaasaanval in Vrystaat: ‘Hy het soos besetene baklei’
ʼn Vrystaatse paartjie wat op hulle plaas naby Vredefort in die Vrystaat aangeval is, het onophoudelik baklei toe ses aanvallers hulle Vrydagaand tuis oorrompel het.
Steenkoolmyn by Krugerwildtuin teengestaan
Manzolwandle Investments wil die steenkoolmyn oor ’n gebied van 18 000 ha digby die Krugerwildtuin begin. Dit hou egter enorme nadelige en vernietigende gevolge vir die onmiddellike omgewing in.
Mabuza aangewys as waarnemende Eskom-hoof
Jabu Mabuza, raadsvoorsitter van Eskom, sal vir drie maande lank optree as waarnemende groepshoof vir die kragvoorsiener ná Phakamani Hadebe die amp verlaat, het Pravin Gordhan, minister van openbare ondernemings, Maandag aangekondig.
ANC-leierstryd al vuiler en openliker
Die magstryd in die ANC het ‘n openlike oorlog geword wat waarskynlik minstens die volgende jaar lank gaan voortwoed, en dit is niks minder nie as ‘n stryd om beheer van die land se regering, die veiligheidsmagte en die land se belastinggeld.
Mihalik-moordsaak: Drie hoor oor borgtog
Die hofsaal was stampvol en streng veiligheidsmaatreëls het gegeld.
Die wêreld in foto’s – 29 Julie 2019
Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
Man in hof ná moord op toeris
Die slagoffer is beskryf as ‘n liefdevolle man en ʼn wonderlike pa vir sy drie kinders.