“Indien die voorstelle in die verslag ingestel word soos dit uitgestippel is, sal dit voedselsekerheid vir elke Suid-Afrikaner in die weegskaal laat hang.”
Grondverslag ‘ekonomies naïef en onderliggend rassisties’
“In werklikheid is daar egter geen verband tussen die voorstelle van die taakspan en vooruitsigte vir ekonomiese groei nie.”
Paneel maak dié voorstelle vir grondhervorming
Thoko Didiza, minister van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling, het Sondag dié verslag en sy omvattende aanbevelings bekend gemaak.
Helen Zille sluit by IRV aan
“Ons moet die rasse-nasionalistiese en marxistiese idees wat die toekoms van elke Suid-Afrikaner bedreig, verslaan.”
Drie vas ná Jhb-sakeman se verdwyning
Drie verdagtes sal Dinsdag in die Johannesburgse landdroshof verskyn op aanklagte van kaping en ontvoering in verband met die verdwyning van Wayne (Johnson) Smith.
Bloedtrekvideo: Geen stappe teen beamptes
“Hoewel ons besef dat die video op sigself ontstellend is, skets die bevindinge van die ondersoek nie ʼn soortgelyke prentjie nie.”
Pa aangekla ná tweeling in motor sterf
“Dít is ʼn tragedie van gruwelike afmetings.”
ANC-veterane kap regerende party in ope brief
Openbare aanvalle op ANC-lede, soos die afgelope week op oudmin. Derek Hanekom, blyk ʼn georkestreerde veldtog te wees om die aandag af te lei van korrupsie en staatskaping.
Só gaan staat en belastingplunderaars vasgevat word
“Dit is tyd dat belastingbetalers oorgaan tot aktiewe, wettige belastingprotes. Suid-Afrika moet die krag van belastingaktivisme ontdek.”
Toeris in Tafelberg Nasionale Park vermoor
ʼn 25-jarige verdagte is intussen in hegtenis geneem in verband met die voorval.
Vier gevonnis wat mans tydens huisrooftogte martel
“Die slagoffer het geweier totdat hulle hom met ʼn warm strykyster gemartel het en gedreig het om sy vrou dood te maak.”
Steek OB vinnig in die pad, vra stigting
Hy het bygevoeg gegewe die belangrikheid van die amp wat Mkhwebane beklee, en die geweldige mag van dié posisie en vertroue wat die publiek in die OB plaas, is elke dag wat Mkhwebane in die pos aanbly skadelik vir die integriteit van die amp.
Twee tereggestel ondanks pleidooie van menseregtegroepe
Bahrein het twee mense tereggestel wat in ʼn terreursaak skuldig bevind is, ondanks internasionale versoeke vir genade te midde van kommer dat die mans nie ʼn regverdige verhoor gehad het nie en deur marteling gedwing is om bekentenisse af te lê.
Polisietoerusting, dwelms tydens klopjag gevind
Lt.genl. Elias Mawela, provinsiale polisiekommissaris in Gauteng, het opdrag gegee dat ʼn dringende ondersoek op provinsiale vlak gedoen word om vas te stel hoe die SAPD se beskermende toerusting in misdadigers se hande beland het.
152 vuurwapens by oudsekuriteitsfirmas gevind
Polisiebeamptes in Limpopo het vandeesweek op 152 vuurwapens beslag gelê tydens ʼn operasie om sekuriteitsondernemings op te spoor wat toegemaak het sonder dat hulle die maatskappy se vuurwapens by hul werknemers teruggekry het.
Matie wat sterf ‘het diep spore getrap’
Die Hopley-gesin is nog in skok oor die skielike dood van hul “engelkind en klein boetie”. Woensdag was Leandró nog ʼn blakend gesonde, lewenslustige eerstejaar. Donderdagoggend is hy vanaf Huis Visser na ʼn hospitaal gehaas.
Foto’s: 8 dood, 60 beseer toe twee aardbewings tref
Volgens die nuusinstansie is twee pasgebore babas, onderskeidelik tien dae oud en vyf dae oud, onder die oorledenes.
Universiteitsgemeenskap in rou ná eerstejaar sterf
“Leandró se glimlag, omgee-hart en passievolle lewensuitkyk was aansteeklik.”
Fitch sien nie lig in SA tonnel
Die graderingsagentskap het gesê die toenemende begrotingstekort weens laer BBP-groei en verhoogde besteding, insluitend die regering se finansiële reddingsboeie aan sy eie staatsinstansies, veral Eskom, skep kommer oor die land se ekonomiese groeipotensiaal.
Bedrieër probeer weer borgtog kry
Lida Potgieter (62), die vrou van eMalahleni (Witbank) wat vroeër skuldig bevind is op 737 aanklagte van bedrog, gaan weer ʼn poging aanwend om op borgtog vrygelaat te word.