“Ons haat nie wit mense nie, ons is net lief vir swart mense.”
Zuma vereer oor hy ‘SA beter maak’
“Hy is ʼn verpersoonliking van wat ons glo ʼn vreeslose leier is wat nie sy land en mense tydens die struggle-tydperk uitverkoop het nie, ondanks uitdagende tye.”
Seun (10) se ma, pa sterf op een dag – toe ook sy ouma
Minder as een week nadat Heindrich Schroeder (10) sy ma, pa én geliefde hond aan die dood afgestaan het, is sy 72-jarige ouma, in wie se sorg hy was, ook dood.
Nóg drie ontsnap uit Limpopo-polisieselle
“Beamptes aan diens het ʼn harde geluid by die deur van die selle gehoor en dadelik gereageer.”
Twee toetssentrums gesluit oor sertifikate
“Onpadwaardige voertuie dra by tot die hoë ongeluksyfer en -sterftes op ons paaie en toetssentrums met wanpraktyke vererger dit.”
Perd val op meisie (16)
Sy het reeds op haar perd se rug gesit toe hy geskrik en agteruit beweeg het. Hy het in die proses sy balans verloor en bo-op Kyla geval.
DA dien klag in oor Guptas se SEB-sertifikate
Die DA het verlede week gesê die party het inligting ontvang wat daarop dui dat drie maatskappye wat aan die omstrede Gupta-familie behoort hul maatskappye se SEB-sertifikate onregmatig bekom het.
Man verdrink in see naby Kaapstad
Vlieërplankryers het ʼn liggaam in die water sien dryf
Jacques Pauw se vermaning oor Ramaphosa
Die skrywer Jacques Pauw, wie se boek The President’s Keepers so ʼn groot rol gespeel het om die weg voor te berei vir die val van oudpres. Jacob Zuma, het hierdie naweek Suid-Afrikaners vermaan om ewe waaksaam te wees teen vergrype deur sy opvolger, pres. Cyril Ramaphosa.
Jong man vas ná fietsryer sterf in tref-en-trap
ʼn Jong man is in hegtenis geneem in verband met die dood van Nino Oppel (41) wat verlede maand dood is ná ʼn tref-en-trap-voorval.
‘Geen rede vir paniek oor grondonteiening sonder vergoeding’
Lindiwe Sisulu, minister van internasionale betrekkinge en samewerking, sê daar is geen rede om “paniekerig of bekommerd” oor grondonteiening sonder vergoeding te wees nie.
Man jaag weg ná hy 3 raakry; later vasgetrek
“Met nadere ondersoek kon die reaksie-eenheid die bestuurder binne sy huis vastrek. Hy was onder die invloed van alkohol.”
Gewapende groep ontwrig ANC-jeugliga-byeenkoms
Die groep het kort voor die aanvang van die byeenkoms glo in twee minibustaxi’s by die lokaal stilgehou.
Misdadigers nié mense nie, sê Bheki Cele
“Ons sal jou soos ʼn ongedierte moet behandel as jy soos ʼn ongedierte optree,” het hy gesê. “En ons sal aanhou om diegene wat soos mense optree, soos mense te behandel.”
Bron van listeriose: Pick n Pay verwyder vleisprodukte van sy rakke
Pick n Pay het Sondag gesê hy het alle verwerkte vleisprodukte wat met die listeriose-uitbreking verband hou van sy rakke verwyder.
Drie spring dood vry in gru-botsing
Een van die motors is weens die trefkrag van die botsing teen ʼn boom vasgeslinger.
Listeriose: Dié fabrieke moet vleisprodukte herroep
Dié fabrieke sal noodgedwonge van hul vleisprodukte moet herroep.
Gauteng: Bykans 1 000 kinders wag vir pleegsorghuise
“Dit is onaanvaarbaar – die kernmandaat van die departement is juis om te verseker dat kwesbare groepe, veral kinders, beskerm word. Maatskaplike ontwikkeling is ‘die hartklop van die departement.’”
Listeriose-uitbreking: Dís wie skuldig is, sê Motsoaledi
Aaron Motsoaledi, minister van gesondheid, het Sondag tydens ʼn mediakonferensie bekend gemaak wie die skuldige onderneming is wat glo die listeriose-uitbreking in Suid-Afrika veroorsaak het.
Gesiene boer (71) ‘koelbloedig vermoor’
Die 71-jarige Dirk Steenkamp se vrou het die polisie en buurtwag ontbied. Steenkamp het buite gaan werk, maar was gewapen.