“Nes baie ander amateurfotograwe, eksperimenteer ek af en toe met fotoredigering.”
El Niño plaas verdere druk op voedselsekerheid
Graanproduksie in suider-Afrika sal na verwagting vanjaar afneem.
Tsjeggiese skoonheid is nuwe Mej. Wêreld
Die Mej. Wêreld-kroon het tien jaar laas op ʼn plaaslike skoonheid se kop gerus toe Rolene Strauss met dié titel in 2014 weggestap het.
Nuusagentskappe verwyder ‘gemanipuleerde’ foto van Kate
ʼn Foto van ʼn glimlaggende prinses Catherine op ʼn tuinstoel, geklee in jeans, ʼn trui en ʼn donker baadjie, omring deur haar drie laggende kinders, George, Charlotte en Louis, is deur onder meer Reuters en AFP van hul fotostelsels verwyder.
En (nog) ʼn Oscar gaan aan … ‘Oppenheimer’
Christopher Nolan se Oppenheimer was Sondagaand die groot wenner tydens die 96ste Oscar-toekennings in Hollywood.
Eerste amptelike foto van prinses Kate ná operasie
Die foto van prinses Catherine en haar drie kinders is vroeër vandeesweek deur prins William by Windsor geneem.
Die week in foto’s
Kyk saam na wat dié week die wêreldnuus gehaal het.
Netanyahu-benadering tot oorlog doen meer kwaad as goed – Biden
“Na my mening berokken hy Israel meer skade as om Israel te help,” het Amerika se pres. Joe Biden Saterdag tydens ’n onderhoud vol teenstrydighede gesê.
Hollywood: ‘Freaky Friday’-opvolg op pad; New Kids on the Block terug ná 11 jaar
In dié week se nuus uit Hollywood word Colin Firth se ikoniese “Pride & Prejudice”-hemp opgeveil, en kykers is nog nie heeltemal klaar met “Young Sheldon” nie.
Bernard, Bizos boaan lys bultende beursies
As jy jou spaargeld in miljarde tel, is dit nie vreemd om binne ʼn oogwink die BBP van ʼn land soos Kambodja kwyt te wees nie. Vra gerus die Suid-Afrikaans gebore miljardêr Elon Musk,
Drie sterf toe missiel vragskip tref
Die missiel is deur Jemen se Houthi-rebelle afgevuur.
‘Rust’-wapenbewaarder wel skuldig aan manslag
Die hof het ook gehoor hoe sy herhaaldelik versuim het om aan basiese veiligheidsreëls te voldoen.
SA vra wéér vir nog maatreëls teen Israel
“Dit is dalk die laaste geleentheid wat hierdie hof sal hê om die Palestynse mense in Gaza te red wat reeds van honger sterf, en nou een stap weg van hongersnood is.”
Super-Dinsdag vir Trump
Dit wil voorkom of die Amerikaanse presidentsverkiesing van 2024 ’n herhaling van 2020 gaan wees met Trump as die Republikeine en Biden as die Demokrate se onderskeie presidentskandidate.
Lasbriewe vir twee senior Russiese offisiere
Pres. Wladimir Poetin is nie die enigste Rus wat dit nie kan waag om sy voete in enige van die Internasionale Strafhof se meer as 120 lidlande te sit nie.
Meta ondersoek wêreldwye probleem met Facebook, Instagram
Meta het Dinsdag ʼn ongewone onderbreking beleef op al sy sosialemediaplatforms. Gebruikers van Facebook, Instagram en Threads is onverwags uit hul profiele uitgeteken.
Bezos onttroon Musk as wêreld se rykste
Voormalige uitvoerende lede van Twitter het Musk intussen ook Maandag gedagvaar.
Eerste dagboekinskrywing vir prinses Kate ná operasie
Koning Charles III het intussen ook Dinsdag met finansiesminister Jeremy Hunt vergader.
VSA teiken Zim-leiers met nuwe sanksies
“Die veranderinge wat ons aanbring, moet duidelik stel wat nog altyd die geval was: Ons sanksies is nie bedoel om die mense van Zimbabwe te teiken nie.”
El Niño rede vir stygende temperatuur wêreldwyd
Hoewel die weerverskynsel stadigaan verswak, gaan die uitwerking daarvan steeds oor die volgende maande gevoel word.