Te midde van die Covid-19-pandemie het oorstromings groot skade aangerig in dele van Frankryk se suidoostelike streek en die noordweste van Italië.
Teenstrydige berigte oor Trump se toestand
Die veranderende, en soms teenstrydige weergawes skep ʼn geloofwaardigheidskrisis vir die Withuis op ʼn bitter belangrike tyd: Die president se gesondheid en die land se leierskap is op die spel.
Trump in hospitaal behandel
Verskeie risikofaktore – ouderdom, gewig, verhoogde cholesterolvlakke en dat hy ʼn man is – verhoog Trump se kans om ernstig siek te word.
Die wêreld in foto’s – 2 Oktober 2020
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
Trump, sy vrou toets positief vir Covid-19
Pres. Donald Trump en sy vrou, Melania, het positief vir Covid-19 getoets.
Die wêreld in foto’s – 1 Oktober 2020
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
België het uiteindelik ʼn nuwe regering
België het oplaas ʼn nuwe federale regering, 493 dae na die verkiesing.
Bakteriese siekte glo rede vir olifantsterftes in Zim
Toetsmonsters is nou na Suid-Afrika en die Verenigde Koninkryk gestuur vir verdere toetsing.
Die wêreld in foto’s – 29 September 2020
Te midde van die Covid-19-pandemie het ʼn vuurpylaanval in Irak die lewe van talle mense geëis en twee slagoffers ernstig beseer.
Natuurkenner se debuut op Instagram laat rekord spat
Hiermee het Brittanje se gerespekteerde 94-jarige natuurkenner daarin geslaag om Jennifer Arniston se rekord met 32 minute te klop.
Uber mag weer passasiers in Londen rondkarwei
Uber het in 2017 vir die eerste keer sy vervoerlisensie in Londen verloor weens ʼn gebrek aan veiligheid.
Maatskappy moet opdok ná tragedie by pretpark
Vier mense is destyds dood toe die Thunder River Rapids-pretrit weens ʼn tegniese fout onklaar geraak het.
Die wêreld in foto’s – 28 September 2020
Die Groot Versoeningsdag bring jaarliks die lewe van talle Israeli’s tot ʼn stilstand.
Verbod op TikTok in VSA afgeweer – vir eers
Die verbod sou van Apple en Google vereis om die diens uit hul onderskeie appwinkels te verwyder, sodat nuwe gebruikers dit nie kon aflaai nie.
Só lyk Trump se geldsake glo
Die Times probeer al geruime tyd om Trump se belastingopgawes in die hande te kry. Hy weier om dit bekend te stel, hoewel dit iets is wat sy voorgangers tradisioneel gedoen het.
All Blacks spring kwarantyn nie vry
Die Nieu-Seelandse regering hoop dat dié land se reisbeperkings teen Kersfees verslap of opgehef kan word.
Navorsers delf diep om uitwerking van klimaat op walvisse te verstaan
Walvisse speel ʼn belangrike rol as ekosisteemingenieurs van die see.
Nuwe raamwerk beskerm Wêrelderfenisgebiede teen indringerspesies
Die span internasionale wetenskaplikes het hul monitering- en verslagdoeningsraamwerk by sewe terreine wêreldwyd getoets, waaronder in Suid-Afrika.
Disney gedagvaar oor Toy Story 4-karakter
“Evel Knievel het nie miljoene vermaak, sy bene gebreek en sy bloed gestort net sodat Disney miljoene kan verdien nie.”
Die wêreld in foto’s – 25 September 2020
Te midde van die Covid-19-pandemie het verskeie klimaatsaktiviste protesoptogte vir klimaatsgeregtigheid geskeduleer vir die volgende paar dae in Duitsland.