Hy is immers een van die kapokgewigte wat die hardste kan slaan.
Mening: Skolespelers het meer as een pad na geldrugby
Kortom, om vir die SA Skole-span en provinsiale skole-spanne gekies te word, waarborg nie sukses nie.
Dis hoekom die nr. 10’s in watte toegedraai word
Die man in die nr. 10-trui was nog altyd waarom alles gedraai het. Wanneer ʼn bekwame losskakel seerkry, kook die melk op die stoof oor en die koffie is bitter.
Vandag se sportnuus
White kondig sy afrigterskorps aan.
Hollywood-hartebreker gaan rol van ‘Boksburg Bomber’ vertolk
Charlize Theron vra glo $15 miljoen om Gerrie Coetzee se vrou te speel.
Rugby se toring van Babel
Jare gelede was dit baie groot nuus as spelers lande verruil het. Dink maar aan die opslae wat Tiaan Strauss gemaak het toe hy in 1995 na Australië verhuis het, asook die Junior Springbokkaptein Clyde Rathbone en Dan Vickerman wat albei ook vir die Wallabies gespeel het.
Lenize mis selde een van haar doelwitte
“Ek wil een van die beste doelspelers ter wêreld word.”
Vandag se sportnuus
Elgar sê hy sal ook die Proteas in rooibalkrieket wil aanvoer.
Oudrugbybaas sê dit was g’n ‘Suzie’ se skuld
Pas nadat die Bokke die magtige All Blacks-span in die 1995-Wêreldbekereindstryd met 15 – 12 op Ellispark geklop het, is riemtelegramme die wêreld ingestuur dat die Kiwi’s voedselvergiftiging opgedoen het.
Rugby se ongeslypte diamante
Dit bring my by Gys van Schoor, ʼn Matie-senter van weleer oor wie dr. Danie Craven en die hele land baie opgewonde was.
Vandag se sportnuus
Warrick Gelant het die Bulls in ’n emosionele vaarwel-video bedank vir hul bydrae tot sy loopbaan. Kyk hier:
Dok Craven en Maties se Slang
As daar ʼn geval van ʼn eenwedstryd-wonder was, was dit Maties se Slang Kritzinger in 1973.
SA hamergooi-koning praat oor roemryke loopbaan
“Ek het ’n persoonlike verhouding met die Here en dit is al wat vir my saak maak. My geloof is die belangrikste aspek van my lewe,” sê Chris Harmse wie se vertonings van hom nie net ’n legende in die hamergooi-sirkel maak nie, maar ook in geloofskringe.
Sjoe, dis al 25 jaar gelede
Die openingseremonie het jou trots as Suid-Afrikaner laat voel en ʼn rukkie later toe Hendriks om David Campese gewals het, het jou bloed groen gebruis.
Winter staan White in Pretoria by
“Ek het gesien hoe Russell van krag tot krag gaan; eers as speler en nou as afrigter.”
Versoek dat Olimpiese swemmers weer mag oefen
“Dit is nou al meer as 50 dae dat sy nie in die swembad was nie en jy hoef nie ’n wetenskapprofessor te wees om te besef dat dit haar vertonings sal beïnvloed nie.”
Dit wás toe soos om jou suster te soen
Noord-Transvaal was die gunsteling en die span was gelaai met ervare spelers, met Springbokke wat in 1969-’70 deur Brittanje getoer het, in 1970 die All Blacks opgefoeter het en in 1971 deur Australië getoer het.
Vandag se sportnuus
Pieter-Steph bly ’n Kapenaar; kry nie ’n salarisverhoging nie.
Comrades volg virtuele roete; organiseerders skryf ope brief
“Ons is nie perfek nie, maar ons doen alles binne ons vermoë om die beste van ’n slegte situasie te maak. Ons werp alles in die stryd om ons geliefde wedloop vir die volgende 99 jaar suksesvol aan te bied.”
Sokkerklub in die sop oor poppe-flater
Die sokkerklub is swaar beboet en die voorval is as ’n “klap in die gesig van vroue en sokker” beskryf.