Wallis se Roberts wil Superrugby-titel saam met Stormers wen.
Anderson uit Australiese Ope
Suid-Afrikaner smyt voorsprong van twee stelle weg.
Rugbyster op herstelpad ná ernstige besering
“Ons prys die Here omdat hy vir die eerste keer in meer as twee weke self probeer eet het. Die Here is altyd goed, selfs wanneer die lewe nie is nie.”
Faf sal nie weer eendagkaptein wees
“Ons sien dat Faf ’n rol as speler het om te vertolk, maar vanuit ’n leierskapoogpunt het ons gevoel dat die span moet aanbeweeg.”
Vandag se sportnuus
Jong Protea-kaptein slaan sy hoogste telling in o. 19-Wêreldbekertoernooi.
Legendariese krieketsterre weer in Wêreldbeker-aksie
Rhodes, Donald, Callaghan en Dawson sal weer hul kriekettoerusting vir die Kaapse toernooi afstof.
Protea-netbalspan vanaand teen Engelse Rose
“Ek is oortuig daarvan dat ons sal terugbaklei.”
Nienaber in binnebaan om by Rassie oor te neem
Aanstelling van nuwe Springbok-afrigter sal binnekort plaasvind.
Vandag se sportnuus
Anderson deur na tweede ronde ná ’n riller van vyf stelle.
De Kock nuwe eendagkaptein
Die eendaggroep bestaan uit vyf nuwelinge.
Rabada voel sleg oor paaltjie-tirade
“Ek laat myself en die span in die steek – dit maak seer.”
‘Stillknocks’ is EFC se kroonprins
Soos waarop sy bynaam tereg sinspeel: Wanneer “Stillknocks” jou eers in ’n hoek gedruk het, kan jy maar weet dat jou slaaptyd om die draai is.
Vier SA skeidsregters in Super-aksie
ʼn Ander Suid-Afrikaner is egter as skeidsregter gepos.
Vandag se sportnuus
Faf bly, maar Wanderers kan moontlik sy laaste toets op Suid-Afrikaanse bodem wees.
Tiener laat Venus weer les opsê
“Ek is seker almal was redelik geskok.”
Foto’s: Stormers, Bulls wen hul Superheld-tweestryde
Jantjies verskaf die Stormers-vonk, terwyl Hendricks die nul-ná-bul-roete vir die Bulls gevolg het.
Gholf: Geen sigare in sig vir Suid-Afrika
Oosthuizen kon wel ʼn stewige R5 miljoen in sy sak steek.
Hokvegter Conor McGregor is terug!
Die veglustige Ier oordonder Cowboy Cerrone binne 40 sekondes.
Krieket: Reën bring verligting vir lopiedroogte
Suid-Afrika was met uitskeityd op die derde dag van die derde toets teen Engeland steeds kniediep in die knyp.
Gholf in Abu Dhabi: Weer so naby en tog so ver vir Louis
Louis Oosthuizen het die derde ronde van die Abu Dhabi-kampioenskap in 70 houe voltooi om op 207 te eindig.