Durban-span se 27 punte in eerste helfte baan die weg vir ’n skitterende sege weg van die huis.
Vandag se sportnuus
Du Toit-broers vir Stormers teen Bulls.
Roland Schoeman geskors oor verbode middels
Die middel waarvoor hy positief getoets het, word nie meer kommersieel vervaardig nie aangesien dit as ʼn kankerrisiko beskou word.
Tukkies-losskakel wil wedstryde vir sy span wen
En met die sirene wat reeds vir die einde van die wedstryd geloei het, was Tukkies se Theo Boshoff’n held.
Kings-loesing Cheetahs se grootse Pro14-sege nóg
Vrystaters druk hul 200ste Guinness Pro14-drie, maar moeilike toer wag weer.
Foto’s: Federer is hier!
“Ek sien só uit na ’n ongelooflike aand in Kaapstad.”
Vandag se sportnuus
Sharks kies hul span vir hul Dunedin-ontmoeting met die Highlanders.
Bokke begin hul tuistoetse op geskiedkundige Nuweland
Bloemfontein sien weer eens nie hul helde nie.
Onderkry is min vir dié sportman
5 Desember 2011 is waarskynlik ’n dag wat die 27-jarige Alan Britnell lank sal onthou, maar ’n skitterende Ironman-buiging blaas hernieude lewe in sy sportloopbaan.
Vandag se sportnuus
Proteas klop wêreldkampioenspan in eerste eendagwedstryd onder De Kock se leiding.
Maxwell is terug vir Aussies teen Proteas
Labuschagne sal teen sy geboorteland se boulers kom kolf.
Foto’s: Tukkies eers Pukke se baas in die doodsnikke
Pretorianers se losskakel jaag die wenstrafskop in bykomende tyd deur die pale.
Rugbyliefhebbers vies oor Wiese se afwesigheid
Waar is Kobus, wil ontstoke Afrikaanse rugbyliefhebbers weet.
Vandag se sportnuus
Jaco Kriel is terug in die Lions-trop.
Federer, Nadal: Lekker verrassing wag
Dis nog enkele dae voordat die tennissterre Roger Federer en Rafael Nadal mekaar pak in ’n vertoonwedstryd in Kaapstad.
Vandag se sportnuus
Djokovic jaag nou Federer se rekord.
Blitsbokke sorg vir kookwater-eindstryd
Fidji se donderweer was egter net-net te sterk vir Suid-Afrika se blitse.
Blitsbokke deur na beker-eindstryd
Gans-hulle vergoed dubbel en dwars vir verlede week se Hamilton-fiasko.
Lions sorg vir slapelose nagte
Die enigste hoogtepunt vir Lions-ondersteuners was om Hugh Bladen weer op die kassie te hoor.
Pro14-reeks: Cheetahs galop oor die Kings
Hawies Fourie bring kalmte, hy beheer die wedstryd soos ʼn ervare verkeerskonstabel op puntdiens en mergel die ander spanne uit met sy taktiese skopwerk en breekslae.