In 2013 het hulle enkelsnit “Get Lucky” saam met Pharrell Williams en Nile Rodgers hulle grootste treffer van alle tye geword.
Só gaan dit met prins Philip
Prins Philip is verlede week gehospitaliseer nadat hy olik begin voel het.
Kim K en Kanye se paaie skei
Skinderkoerante berig reeds maande lank dat Kardashian en West se huwelik op die rotse is.
Musikant en sy gesin verruil SA vir Britse platteland
Nathan Smith was betrokke by verskeie Suid-Afrikaanse produksies soos The Voice, Noot vir noot, Skouspel, Idols, Afrikaans is Groot, Dancing with the Stars en Strictly Come Dancing.
SA akteur, aktrise verloof
Die nuus is op Instagram bevestig met ʼn rits foto’s van ʼn donkerkleurige ring ontwerp deur Mallorn Jewellery.
Harry en Meghan lê finaal tuig neer
Die koningin het die paartjie aanvanklik ʼn jaar gegee om te herbesin oor die besluit om hul koninklike pligte te staak.
Hollywood: Vonnisse ná Madonna-verhoogongeluk; Paris Hilton weer verloof
ʼn Ondersoek wat tien jaar lank geduur het, het die oorsaak van die ongeluk vasgestel.
Prins Harry, Meghan deel groot nuus
Prins Harry en sy vrou, Meghan Markle, het op Valentynsdag ʼn swart-en-wit foto van die egpaar uitgereik waar hulle onder ʼn boom vir mekaar sit en glimlag.
Afrikaanse sangeres deel nuus oor vierde swangerskap
“Ek kan dit seker nie meer wegsteek nie.”
Prinses Eugenie verwelkom haar bondeltjie liefde
Engeland se prins Andrew het Dinsdag ʼn oupa geword toe sy jongste dogter, prinses Eugenie, se babaseuntjie gebore is.
Rugoperasie vir sanger wie se bene skielik lam word
“Die pyn het my aanvanklik nie eintlik veel gepla nie. Ek het maar gedink dit is net stywe spiere.”
The Weeknd hou ‘baanbrekerskonsert’ in Super Bowl-halftyd
Volgens berigte het hy $7 miljoen (sowat R105 miljoen) van sy eie geld aan die produksie van 12 minute lank bestee.
Onthou jy nog vir Francois en Elizabeth Fourie?
As jy hou van Afrikaanse musiek is die kans goed dat jy die treffer “Wil jy dans, Carina?” onthou, maar kan jy glo dit is nou al meer as 30 jaar sedert Francois en Elizabeth Fourie die musiekbedryf met dié treffer oorrompel het?
‘Kapt. Von Trapp’ se stem nou stil
Die Oscar-bekroonde akteur Christopher Plummer is Vrydagaand in die ouderdom van 91 dood.
Hoe lyk Hollywood: ‘Fresh Prince’ in Namibië; rocksanger aangekla
ʼn Gunsteling bekende kuier in Suid-Afrika se buurland en nog ʼn Hollywood-bekende word van seksuele mishandeling aangekla. Maroela Media bring vir jou vandeesweek se jongste internasionale vermaaknuus.
Vanjaar se Golden Globe-benoemings bekend
Dit is die eerste keer in die geskiedenis van die toekenningsgeleentheid dat drie vroue in dieselfde jaar in die kategorie vir beste regisseur benoem is.
Familie dra by tot Schumacher-dokkie
Schumacher word deur die Duitse rolprentmakers Michael Wech en Hanns-Bruno Kammertöns vervaardig. Volgens berigte sal Schumacher se pa, vrou en kinders ook in die rolprent verskyn.
Só hou kunstenaars die pot aan die kook
Van ʼn koffiestalletjie tot die eiendomsmark tot mooimaaksessies. Afrikaanse kunstenaars vertel aan Maroela Media waarmee hulle die pot aan die kook hou terwyl hulle nie op die verhoog kan wees nie.
‘Dimpelman’ Robbie wil mense met TikTok opkikker
Nadat een van sy eerste video’s soos ʼn veldbrand op sosiale media versprei het, spog hy nou reeds met meer as een miljoen volgelinge op TikTok.
Ikoniese sangeres Sibongile Khumalo oorlede
Die wêreldbekende jazz- en operasangeres dr. Sibongile Khumalo is Donderdag oorlede.