“Dis lekker om ʼn tweede asem in die huis te hê.”
Hollywood: Prins William, Kate op YouTube; rocker se familie, dokter skik
Kate en prins William het verlede week hulle tiende huweliksherdenking gevier.
Simoné Pretorius word ma
“Ons is so dronkverlief.”
Cintaine Schutte: ‘Mense ís nog uitgehonger vir teater’
“Die pandemie het my laat groei en my geduld getoets. Maar dit het my ook laat besef dat teater met niks anders vervang kan word nie.”
Boer Niel en sy Cheréze: ‘Dit was vir ons bestem’
Boer Niel en sy Cheréze is na afloop van die jongste seisoen van ‘Boer soek ʼn vrou’ talle kykers se gunstelingpaartjie. Maroela Media het gaan uitvind hoe dit met hulle gaan.
Bok, Hanna deel babanuus
Talle bekendes het die egpaar gelukgewens met die nuus van die jongste spruit.
‘Idees vol vrees’-man nog ʼn spruit ryker
“Die Here het vir my nog ʼn boetie gegee sodat ek twee het wat my kan oppas’,” het ousus Bea-mari (6) gesê.
Harry inspirasie vir Meghan se kinderboek
Die boek begin as ʼn gedig wat Meghan vir Harry geskryf het.
Jannie du Toit: 50 jaar van vreugde
Die Afrikaanse liedjieskrywer en woordtowenaar Jannie du Toit som sy musiekloopbaan van vyf dekades vinnig en maklik in een woord op: “vreugde”.
Produksie van ‘Game of Thrones’-voorvolgreeks begin
“House of the Dragon” vertel die verhaal van die Targaryen-familie in Westeros en speel af 300 jaar voordat die gebeurtenisse in “Game of Thrones” plaasvind.
Video: Sanger bedank ma met hartroerende lied
“Ek het so geliefd gevoel toe ek na die lirieke luister. Dit is die mooiste eerbetoon wat ʼn kind vir ʼn ma kan gee.”
Hollywood: Mans aangekla ná Lady Gaga-hondediefstal; Amerikaanse weldoener sterf op 102
Fischer is een keer geskiet tydens ʼn struweling en die mans het met twee van die honde, Koji en Gustav, weggekom.
‘BSV’ se boer Johan (64) sterf weens Covid-19
“Ons dink aan sy familie, kinders en kleinkinders in hierdie moeilike tyd.”
Foto’s: Bekendes haal uit en wys op Oscar-tapyt
Hollywood se bekendes het vanjaar vere reg geskud en die eerste groot mode-geleentheid sedert die begin van die koronavirus-pandemie gevier.
Konsert om Wollies se kosnood te verlig
Om toegang tot die konsert te verkry, moet konsertgangers per persoon ʼn sak honde- of katkos van 10 kg of meer saambring.
Foto’s: Só lyk Neels van Jaarsveld se top-12
Die akteur het 12 vroue uitgenooi om tyd saam met hom op Hermanus deur te bring. Vermy die berig as jy nog nie die episode gekyk het en geen verrassings wil bederf nie.
Hollywood: ‘How I Met Your Father’ gemaak; raadslid (88) geskors oor rassisme
In die oorspronklike e-posketting, wat deur die Los Angeles Times onder oë gekry is, blyk dit dat ander lede Berk “rassisties”, “vieslik” en “skandalig” genoem het nadat hy die artikel gedeel het.
Coenie en Deon se ‘Karoo Suite’ hiér te sien
Weens die Covid-19-pandemie is al die vertonings vir ‘Karoo Suite 2: Karoonagte’ kort ná die bekendstelling by 2020 se US Woordfees gekanselleer.
Deon Meyer nou Franse ridder
Meyer se boeke is wêreldwyd in 27 tale vertaal en word in 40 lande oor die wêreld heen gedruk.
Teaterman, komponis maak animasiekortfliek
“Om aan die fliek te werk het ons deur die inperking gedra. Ons kon steeds elke dag skeppend wees.”