Die Britse popster Adele se jongste album getiteld ‘30’ is die Verenigde Koninkryk se topverkoperalbum vir 2021 – slegs ses weke nadat dit in November uitgereik is.
‘Nirvana-baba’ se saak geskrap
Luidens Elden se oorspronklike dagvaarding het nie hy of sy wettige voogde ooit toestemming gegee vir die gebruik van die foto nie.
Virtuele lewe in Hugenote-museum geblaas
Die ryk erfenis van die Franse Protestante en die inhoud van die Hugenote-gedenkmuseum het genoeg inspirasie gebied om ʼn virtuele toer van dié museum te skep.
Bowie-boedel verkoop musiekregte
Die aankondiging kom slegs enkele dae voordat Bowie op 8 Januarie 75 jaar oud sou word, en op die sesde herdenking van sy afsterwe op 10 Januarie 2016.
SABC2 se ‘eksentrieke DEKATv-familie’ terug
‘DEKATv’ is ʼn unieke kunsprogram en bestaan uit vier eiesoortige insetsels per episode, elk met ʼn unieke tema en vars invalshoek.
‘Spider-Man’ bly tops by die loket
Die Britse akteur Tom Holland is te sien in die hoofrol van dié Marvel-treffer.
Musiekvideo: Gedig oor verlies word roerende lied
“Wanneer jy voor ’n kaggel sit, of eintlik wanneer jy sit en na enige vuur staar, raak ʼn mens nostalgies en verlang jy sommer na iemand wat jy nie eens ken nie.”
Sepiegids: ʼn Gevaarlike situasie vir Debra, Langes in ‘Arendsvlei’
In ‘Binnelanders’ laat sosiale media die kollig op een persoon val en in ‘Getroud met rugby’ voel Nico ongemaklik oor Lulu en Simon se vriendskap.
Maroela Media se 10 gewildste vermaak-artikels vir 2021
Hierdie tien artikels is in 2021 die meeste gelees op Maroela Media se vermaak-portaal.
Luister: ‘Hotel’-akteurs sê vaarwel
Maroela Media het met Beer Adriaanse en Simoné Pretorius gesels oor hulle karakters in die gewilde kykNET-komediereeks ‘Hotel’.
Aktrise Betty White oorlede
Die geliefde aktrise, komediant en Amerikaanse ikoon Betty White is oorlede – ʼn paar dae voor haar 100ste verjaarsdag.
Ooievaar kuier by dié bekendes in 2021
Die ooievaar het vanjaar ʼn draai gemaak by ʼn hele paar plaaslike en internasionale bekendes. Ons kyk na die babas wat reeds hul opwagting gemaak het, asook wie se babas op pad is.
Top-40 Afrikaanse liedjies van 2021
Maroela Media het ʼn lys van die top-40-liedjies van 2021 saamgestel uit die Maroela Media Afrikaanse Top-20.
Aangevulde werklikheid by tuin sorg vir pret
Die “Seeing the Invisible” uitstalling is tot Augustus 2022 te sien. Kirstenbosch en die uitstalling is elke dag oop.
Hollywood: Dié stories het vanjaar ons lesers aangegryp
Maroela Media bied weekliks ʼn opsomming van die jongste internasionale vermaaknuus. Dié stories het vanjaar Maroela-lesers se belangstelling die meeste geprikkel.
Sy sê toe ja vir boer Déan
“Ek dink sy het nou en dan gewonder as ek iets laat glip – sonder om natuurlik te veel te verklap.”
Verloof-, trouringe by dosyne vir bekendes in 2021
Bekendes het vanjaar tougestaan by juwelierswinkels en voor die kansel.
Ouma, ken jou plek
In ‘Alles Malan’ vind Lee-Anne nog haar voete met klein Nina en Nico dink hy bewys haar ’n guns om haar ma, Gillian, te laat kom om te help. Maar wanneer help ’n ouma en wanneer meng sy in? Hier is ’n paar moets en moenies.
SA se robbe nou in skattige Netflix-animasiefliek te sien
Seal, die Grammy-bekroonde sanger, speel ʼn singende rob genaamd Seal Seal en die aksielegende Dolph Lungren vertolk die rol van ʼn dolfyn genaamd Dolph.
Luister: Dié podsendings is vanjaar die meeste op Maroela geluister
Maroela Media bied graag luistergenot aan sy lesers. Vanjaar is dié podsendings die meeste op Maroela Media geluister.