Messi (34) het sy span gehelp om die Copa America-toernooi te wen en het meer as 40 doele in 2021 aangeteken.
Koop jonges se kunswerke vir Kersfees
Kinders van oor die hele Suid-Afrika se kuns word tot einde Januarie 2022 in dié galery uitgestal.
Demi Lee, Irene-Louise oorheers Top-20
Demi Lee Moore se nuwe enkelsnit, “Wie se hart breek jy vanaand”, betree vandeesweek die Top-20 in die 18de plek.
Leandie du Randt se kortpaadjies vir die lewe
“Die vraag wat ek seker die meeste gevra word, is hoe ‘juggle’ ek als. My antwoord is eenvoudig: Ek doen dit net en ek dank my Vader dat Hy my die vermoë gegee het om dit alles te doen.”
Theuns se ma sterf rustig
“Sy gaan ʼn groot leemte in ons lewens laat.”
Ontmoet nuwe aanbieder, raadgewer van ‘Op my eish!’
“Ek het lekker gesukkel in die verlede. Ek dink dit maak my juis ’n goeie raadgewer.”
Sepiegids: Nazeem bereik nuwe laagtepunt in ‘Suidooster’
In ‘Binnelanders’ word skokgolwe deur die hospitaalgange gestuur en in ‘Getroud met rugby’ het Renate nog ʼn woedeuitbarsting.
Theuns Jordaan se ma sterf
‘n Bron na aan die familie het die nuus bevestig.
Broadway-legende sterf
”Dank die Here dat Sondheim geleef het om 91 jaar oud te word, sodat hy die tyd gehad het om sulke wonderlike musiek en lirieke te skryf.”
Saluut vir oom Willie, Theuns se pa
“Buite wag die militêre veterane. ʼn Doedelsak speel en daar is ʼn laaste eerbetoon. Oom Willie lig sy hand en salueer. ʼn Saluut vir sy seun se lewe.”
Musiekvriende, familie neem afskeid van Theuns Jordaan
“Theuns was enig in sy soort, ʼn vriend, mentor en musikant.”
Kanadese posdiens vereer ‘The Handmaid’s Tale’-skrywer
Atwood het tydens die seremonie by ʼn biblioteek in Toronto op humoristiese wyse op dié “onverwagse eer” gereageer.
Video: Teken die Virseker Geesfees in jou dagboek aan
Die Virseker Geesfees gaan vanaf 18 tot 20 Maart 2022 by die Lekwena Wildlife Estate, buite Potchefstroom, aangebied word ten bate van Helpende Hand se #StopHonger-projek. Kunstenaars soos Adam Tas, Ricus Nel, Ruhan du Toit, Willem van der Ryst en vele meer gaan oor dié drie dae vir vermaak sorg.
Volg Theuns Jordaan se gedenkdiens regstreeks
Die verrigtinge begin om 11:00.
Dis wat in eerste seisoen van ‘Alles Malan’ gebeur het
Die nuwe seisoen van ‘Alles Malan’ skop op Dinsdag 30 November af. Hier is wat alles in die vorige seisoen gebeur het.
Hollywood: Taylor Swift haal geskiedenis; 12 aangekla ná Kim K-rooftog
Kardashian se hande is glo vasgebind en haar mond is toegeplak voordat sy in die bad in die badkamer geplaas is.
Luister: Leah, Deon Groot stof bekende Kersliedere af
“Ons het met die keuse van liedjies en die produksie daarvan besluit om te fokus op liedjies wat gelukkiger klink.”
Klassieke musiekfees dié naweek in Oudtshoorn
“Sluit by ons aan vir ʼn viering van die land se voorste klassieke musici op Oudtshoorn, met ’n program wat iets vir elke klassieke musieksmaak bied.”
Wouter Kellerman weer vir Grammy benoem
Kellerman het in 2014 ʼn Grammy-toekenning gewen en is in 2015 ook benoem.
Clapton-kitaar vir byna R10 miljoen verkoop
ʼn Kitaar wat aan Eric Clapton behoort het, is vir meer as R9.9 miljoen op ʼn veiling verkoop