Die tyd raak min om kaartjies te bespreek vir ʼn Afrikaanse konsert waar sangers soos Demi Lee Moore, Mathys Roets en Ricus Nel die verhoog gaan deel ten bate van mense met gestremdhede.
Theuns Jordaan Vrydag gegroet
Jordaan se pa, Willie Jordaan, en verskeie van Jordaan se musiekvriende sal die gedenkdiens bywoon.
Indonesiese roerbraairys vir Rehane Abrahams
In dié week se episode van ‘Martelize se stamtafel’ kuier die sepiester Rehane Abrahams saam met Martelize Brink. Hulle gesels oor Rehane se Indonesiese herkoms en Martelize sit nasi goreng (roerbraairys van Indonesië) voor.
SA platejoggie vir Grammy-toekenning benoem
Hy is benoem saam met internasionale kunstenaars soos Illenium, Major Lazer, Marshmello, Sylvan Esso en Ten City.
Prinses Charlene ontvang behandeling buite Monaco
“Sy was duidelik fisiek en emosioneel uitgeput.”
Finale episode van ‘Nêrens, Noord-Kaap’ bring drade bymekaar
“As jy jou vrede gekry het, en jy weer soos jouself voel, dan kom jy terug na ons toe, hoor?”
Tweede seisoen van ‘Nêrens, Noord-Kaap’ op pad
“Die een ding wat kykers egter net nou al moet weet, is dat Jan-Jan beslis nié Lourens se kind is nie.”
Aardklop se hartsvriende deel toekennings uit
Frank Opperman en Tinarie van Wyk Loots is onder diegene wat vanjaar vereer is vir hulle werk tydens die Aardklop-opwipfees.
Brit-musiekpryse verwyder geslagskategorieë
Smith het op Instagram geskryf dat toekenningsgeleenthede “meer ʼn weerspieëling van die samelewing” behoort te wees.
Demi Lee skiet na eerste plek op Top-20
Dis ʼn ongewone week op die Maroela Media Afrikaanse Top-20.
Luister: Bee-Bee die By het kleingoed in suikersoet ekstase
Bee-Bee die By is ʼn unieke, mollige bytjie wat deur die Heuning-sangeres Jeanette Pretorius vergestalt word en peuters en laerskoolkinders in vervoering het.
Foto’s: American Music-pryse in LA aangebied
Die kletsrymer Cardi B het haar debuut as seremoniemeester gemaak en in ʼn goue masker en swart rok opgedaag.
Ma van vier as nuwe Idols SA-wenner gekroon
Sy stap onder meer met ʼn kontantprys van R1 miljoen weg.
Sepiegids: Magda, Koekie voer stryd oor pêrels in ‘GMR’
In ‘Binnelanders’ is Delia gespanne oor haar bloedtoetse en in ‘Arendsvlei’ glo Langes hy het sy suster opgespoor.
Mogale-kunstefees vier Jakarandastad deur kunste
“Ons het besef dat kunstenaars uit verskillende kulture soveel raakpunte het, maar dat daar nie ʼn platform is om dié raakpunte byeen te bring nie.”
Dis weer tyd vir die Nickel Kersmark!
As jy in Pretoria en omgewing bly, moet jy nie dié Kersmark misloop nie.
Luister: Willem Botha, Pieter Smith, Chereé en kroos sing Kersliedere
“Die afgelope twee jaar het ons mense verskriklik baie swaarkry beleef en ons wou graag ʼn paar Kersliedjies uitreik om mense se gemoed te lig en hulle in die stemming van Kersfees te kry.”
Hollywood: Paris Hilton haal kansel; fliek oor tennissusters wys binnekort
Will Smith vertolk die rol van Richard Williams en daar word reeds gefluister dat dié rol hom moontlik ʼn Oscar-benoeming kan besorg.
Martelize Brink dis spekulaas op vir Ivan, Donnalee
Ivan Botha en Donnalee Roberts kuier dié week saam in ‘Martelize se stamtafel’. Hulle gesels oor hul Duitse en Nederlandse herkomste, kuier en kook saam Sauerbraten en gevulde spekulaas.
FAK vereer ‘Liedjie vir jou’-sanger
“Jannie het dié musiek altyd sonder winsbejag en soeke na gewildheid gedoen.”