Sy vertel in-diepte oor haar lewe, en hoe dwelms, haar pa se selfdood en herhaaldelike besoeke aan die psigiatriese eenheid in ʼn Johannesburgse staatshospitaal, haar lewe beïnvloed het.
Al verander die wêreld, bly Deon Meyer-stories tydloos
“Ek sê dikwels vir my kinders dat kosmaak en storieskryf presies dieselfde is: Jy skep iets wat jy vir mense wil gee om te geniet.”
Dokkie bekyk geslagsgeweld vanuit manlike perspektief
Die aktrise Natasha Sutherland het die regie vir die dokumentêr, “That’s What She Said – A Social Inquiry”, behartig.
‘Diepe Waters’ se Liam maak golwe met debuutenkelsnit
As akteur het die 20-jarige reeds heelwat op sy kerfstok, maar nou toets hy ook die musiekbedryf se waters.
Swembad-droom vir Senekal verwesenlik
“Die swembad het ʼn simbool van hoop geword. Iets wat onmoontlik was, is nou reg. Dis amper soos ʼn wedergeboorte.”
Resensie: Boeiende laaste buiging vir ‘The Crown’
Die seisoen beeld Diana se laaste dae uit, en konsentreer op haar warm, liefdevolle verhouding met haar seuns, prinse William en Harry, en haar vriendskap met Dodi Fayed.
Dié speler blaas aftog op ‘Die Brug’
“Dit was ʼn groot skok, ek het dit nie gesien kom nie.”
Ikoniese Britse motorprogram tot halt geroep
“Ons weet dat hierdie nuus vir kykers teleurstellend is, maar dit is die regte ding om te doen.”
Amerikaanse waaghals verken Afrika
Audel verken onder meer nimmereindigende woestyne, reusevalleie, die groot Baringo-meer, uitdagende bergreekse, die tropiese kuslyn van Oos-Afrika en die Serengeti.
Video: Beoordelaars, mentors van ‘Die Kontrak-3’ soek dít in ʼn wenner
Maroela Media het agter die skerms met die mentors en beoordelaars van ‘Die Kontrak 3’ gesels.
Sepiegids: Karen, Febé is haaks in ‘Binnelanders’; Rossouw deel waarheid met Johan in ‘Diepe waters’
In “Suidooster” praat Veroné haar mond verby, en in “Arendsvlei” het Izak goeie nuus vir Daniel.
Video: Kom kuier agter die skerms by ‘Suidooster’
Maroela Media het op die stel van die treffer kykNET-sepie, “Suidooster”, ingeloer.
Dít is wanneer Brendan Peyper se soektog na liefde begin
Diegene wat Brendan Peyper geniet, moet hul ore spits en dagboeke naderhark.
Winde van verandering waai dié week oor ‘Die Brug’
ʼn Buiteperd-speler het Donderdagaand sy opwagting by Die Brug se Houthuis gemaak.
Derick sê in dokkie oor media, modelle en medikasie
“Vergeet van Liefling. Wie is Derick? Want Liefling is nie meer met ons nie.”
Sepiegids: Ruiterbosch-inwoners in die moeilikheid in ‘Suidooster’; Thys, Kyle word boesemvriende in ‘Arendsvlei’
In “Binnelanders” is dit maak of breek vir Annelize en haar span, en in “Diepe waters” lyk dit of die liefde weer blom tussen Gys en Zelda.
‘Daar lê komedie in tragedie’ sê Desiré Gardner oor geliefde Magda
“Die sêding ‘met grysheid kom wysheid’ is só waar, maar met dié grysheid kom ook snaaksheid – dit is verfrissend en só broodnodig.”
Byna 11 miljoen SA’ners kyk op kassie na Bok-eindstryd
Sowat ʼn kwart meer Suid-Afrikaanse kykers het na die Wêreldbeker-rugbyeindstryd gekyk vergeleke met verlede jaar se FIFA Wêreldbeker-sokkereindstryd en dit sluit nié eers diegene in wat die eindstryd in ’n sogenaamde aanhangerpark gekyk het nie.
Operasangeres se lewe na kwarteeu nie altyd ʼn lied
Op haar groot aand toe sy vir die eerste keer die gesogte rol van Maria in die musiekblyspel West Side Story vertolk het, het sy eers ʼn paar minute geneem om ʼn bos blomme op die heel voorste leë sitplek neer te sit.
Video: ‘Kokkedoor’ se Nate breëbors ná program eindig
“Kokkedoor Vuur & Vlam” se Nate Smith en sy vrou, Adele, gesels met Maroela Media oor die program en hul geliefde restaurant.