“Almal het ʼn rol gespeel. Soms moet ʼn mens vir ʼn rede êrens wees. Die Hemelse Vader plaas jou daar vir ʼn rede.”
Soekresultate vir: bethlehem
Ondeurdagte politieke uitsprake vererger plaasaanvalle, sê VF Plus
“Goedkoop verkiesingsretoriek het die probleem vererger.”
Vyf vas wat glo plaas wou aanval
“Ons kan net dankbaar wees dat hulle in hegtenis geneem is voordat iets gebeur het.”
Vrou ernstig beseer ná trein met motor bots
Sy het besluit om te versnel om vinnig oor die treinspoor te ry terwyl ’n aankomende trein al nader beweeg het.
Inisiatief wil hoop bring vir kinders met kanker
Joernaliste, avonturiers en KIA span saam om hoop aan jong kankerlyers te bring.
Man, 6 kinders na hospitaal gehaas ná bye toesak
Die groep was glo op ʼn skooluitstappie toe die voorval gebeur het.
Man vas vir verkragting van ouma en kleinkind
Die man het na bewering die ouma en haar kleinkind in hul huis in Fouriesburg, Vrystaat, in hul slaap aangeval.
Gesteelde motors, onderdele op skrootwerf gevind
Die polisie ondersoek die moontlikheid dat dié motors dalk almal met ʼn motordiefstalsindikaat verbind kan word.
Foto’s: Leeus in SA ná redding uit Gasa-strook
“Jy kon sien toe hulle hul pote op die gras neersit, hulle weet nie wat dit is nie. Hulle het so ongelooflik versigtig getrap en dit was duidelik hulle ken nie gras en ongelyke grond nie.”
Nuuskommentaar: Magashule ‘se boek’ – morele kompas of aanslag teen Ramaphosa?
’n Nuwe boek wat pas verskyn het en bewerings oor ongerymdhede van Ace Magashule, die ANC-sekretaris-generaal, onder die loep neem, hou die potensiaal in om die komende verkiesing in ’n ander rigting te lanseer. Dit kan ook ’n waterskeidingsoomblik vir pres. Cyril Ramaphosa inhou.
Dié SAID-takke gesluit weens staking
Talle takke van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) was Donderdag gesluit nadat duisende werknemers by die inkomstediens begin staak het.
Vermiste Kovsie-student sterf kort na sy gevind word
ʼn Eerstejaarvrouestudent aan die Universiteit van die Vrystaat (UV) wat sedert 17 Maart vermis was, is Vrydag lewend gevind, maar het op pad na ʼn hospitaal gesterf.
Skoolrugbyseisoen is hier
Grey Kollege, Helpmekaar, Boland Landbou en Waterkloof wen hul wedstryde.
Nzimande veroordeel roekelose motoriste
“Wanneer padgebruikers versuim om die reëls van die pad te gehoorsaam, is daar gevolge.”
13 sterf in gru-botsing
Dertien mense is dood en nog ses beseer in ʼn grusame botsing Saterdag in die vroeë oggendure op die R26 tussen Fouriesburg en Bethlehem in die Vrystaat.
Twee jong Vrystaters wen met hul klerekas
“Ons hou van ons geld waar ons dit kan sien, in ons klerekas!”
Vonke spat in parlement se Eskom-debat
Die vonke het vanmiddag behoorlik gespat in die Nasionale Vergadering toe ’n debat oor Eskom plaasgevind het.
Nuuskommentaar: Comrade Eisj in die koeikraal en eertydse modelstaat kwyn weg
Ace Magashule, oudpremier van die Vrystaat en nou die sekretaris-generaal van die ANC, is nou besonder in die nuus na onthullings oor sy beweerde betrokkenheid by die Gupta-staatskaping. Dit is nie die eerste keer nie dat Magashule, ’n sleutelbelangrike persoon in oudpres. Jacob Zuma se stryd om uit die sop te bly, weens omstredenheid hoofopskrifte haal.
Aanklag oor Swart Maandag-optog teruggetrek
Laesecke was een van verskeie mense wat aangekla is van die reël van ʼn onwettige byeenkoms en verkeersontwrigting in verband met die Swart Maandag-optogte wat landwyd gehou is.
Man gevonnis vir Bethlehem-moord
ʼn Verbyganger het op die liggaam aan die oewer van die Liebenbergsvleidam afgekom. Die liggaam was met tou vasgebind en klippe is aan sy voete vasgemaak.