Die regter het Dinsdag daarop gewys dat hoewel die beskuldigdes sekere grondwetlike regte het, die familie van Senzo Meyiwa ook die reg op antwoorde het.
Soekresultate vir: senzo meyiwa
Senzo Meyiwa-verhoor tot môre uitgestel
Die uitstel word as “teleurstellend” dog “redelik” bestempel.
Senzo Meyiwa: Beskuldigde tronkstraf opgelê in ander saak
Een van die beskuldiges is intussen in ’n onverwante saak tot tronkstraf gevonnis nadat hy aan poging tot moord skuldig bevind is.
Senzo Meyiwa-verhoor begin dan
Meyiwa is op die aand van 26 Oktober 2014 by sy vriendin, die sangeres Kelly Khumalo, se ma se huis in Vosloorus doodgeskiet.
Moontlike botsing van belange in Senzo Meyiwa-saak
“Dit is vir ons vreemd dat dieselfde regsverteenwoordiger wat namens ’n familielid van die slagoffer optree, nou ook sommige van die beskuldigdes verdedig.”
Vyf wat aangekla word vir moord op sokkerster dán verhoor
Dit sal dan meer as sewe jaar ná die moord op die voormalige Bafana Bafana-kaptein Senzo Meyiwa wees.
Voorverhoor van moord op sokkerster begin Maandag
Die beskuldigdes is eers ses jaar ná die moord op die voormalige Bafana Bafana-kaptein Senzo Meyiwa in hegtenis geneem.
Politieke huurmoordenaar skuldig aan ses moorde
Fisokuhle Ntuli het sedert 2016 minstens ses mense vermoor.
Waarna soek SA’ners op Google?
Top-vrae waarop Suid-Afrikaners antwoorde gesoek het, was “Waar om te bly?”, “Hoe om vinnig geld te maak?” en “Hoe om pannekoek te maak?”.
Burgerregteorganisasies van kardinale belang
Daar is burgerlike organisasies wat elke dag ’n sterk oorsigrol vertolk oor die regering en staatsinstellings. Hulle wys korrupsie en wanbestuur uit, maak lawaai en tree selfs in die hof in die bresse vir gewone burgers, skryf Freek Robinson.
‘Kla baasbrein van Senzo Meyiwa-moord aan’
“Die NVG se gebrek aan optrede teen die baasbrein is kommerwekkend, veral omdat daar genoeg bewyse is om dié persoon in hegtenis te neem.”
Nuuskommentaar: Veiligheid lê in voorkoming, eerder as vervolging
Hierdie onaanvaarbare werklikheid herinner egter aan die duisende mense wat jaarliks slagoffers van misdaad is en nie belangrik genoeg geag word om die minister van polisie se persoonlike betrokkenheid te lok nie.
Vyf verdagtes in Senzo Meyiwa-moord in hof
Die polisie is ook op soek na die selfoonrekords van Kelly Khumalo, Meyiwa se destydse vriendin. Sy was in die huis toe twee vermeende rowers toegeslaan en een van hulle die sokkerster doodgeskiet het.
Senzo Meyiwa: ‘Dit was ’n sluipmoord,’ sê Gerrie Nel
“Die uitdaging is nou om die meesterbrein agter die sameswering tot verantwoording te roep,” het adv. Nel gesê.
Deurbraak in ondersoek na Senzo Meyiwa-moord
Een van die persone wat in hegtenis geneem is, het glo die sneller getrek van die wapen wat gebruik is om Meyiwa te vermoor.
Senzo Meyiwa: AfriForum eis geregtelike doodsondersoek
“Die polisie het versuim om bepaalde inligting oor Meyiwa se dood by die dossier te voeg,” sê AfriForum.
Podlitiek: Lesufi sukkel met somme, EFF dreig met bomme
Podlitiek bespreek die week die bomdreigemente wat die EFF gemaak het, die verkwisting van geld deur Panyaza Lesufi se departement in Gauteng, en die privaat vervolging van die moordenaars van die Bafana-ster Senzo Meyiwa.
Sitole betwis koerantberig oor Senzo Meyiwa
Genl. Khehla Sitole, nasionale polisiekommissaris, het ʼn berig betwis wat die Sunday Independent geplaas het rakende die moord op die sokkerspeler Senzo Meyiwa.
Senzo Meyiwa-dossier nié ‘vermis’
Die dossier in die Senzo Meyiwa-moordsaak word nie vermis nie en is by die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD).
AfriForum gaan vermoorde sokkerspeler se familie verteenwoordig
Adv. Gerrie Nel van AfriForum gaan die familie van die vermoorde sokkerspeler Senzo Meyiwa verteenwoordig.