“Ek blameer die hoek van die kamera,” was Temba Bavuma se reaksie nadat foto’s van hom op sosiale media gedeel is waar hy oënskynlik ʼn uiltjie knip tydens ʼn amptelike mediasessie.
Soekresultate vir: Aiden
Reën pootjie Proteas se oefenwedstryd
Swaar reën het die wedstryd in die wiele gery en albei kante het nou slegs een verdere oefenwedstryd om hul planne in te oefen voor die toernooi volgende week begin.
SA20 wil weer krieketspiere bult
Die tweede weergawe van die SA20-toernooi begin op 10 Januarie 2024 wanneer die Sunrisers Eastern Cape gasheer vir die Joburg Super Kings speel.
Proteas sonder Bavuma in opwarmingswedstryde
Temba Bavuma sal om familieredes na Suid-Afrika terugkeer, maar hy behoort weer terug op sy pos vir die Proteas se eerste Wêreldbeker-kragmeting teen Sri Lanka te wees.
Nortjé-terugslag tref Proteas
Die 29-jarige speler is Suid-Afrika se vinnigste bouler en druk gereeld die spoednaald in die rooi met sy aflewerings van 150 km/h.
Sepiegids: Mymoena terug in ‘Suidooster’; Tertius is eerlik met Nina in ‘Binnelanders’
In “Binnelanders” is Bets skielik nie meer so desperaat om vir Conrad te sien nie, en in “Diepe waters” neem Sanet en Wim ʼn besluit oor hulle vriendskap.
Jansen vat vlam en Proteas beklink reeks
Die Proteas verdien ongetwyfeld ʼn klop op die skouer nadat hulle ʼn agterstand van 2-0 uitgewis het om met die reekslouere teen Australië weg te stap.
Markram, draaiers gee Proteas ʼn wenhupstoot
“Ek is baie tevrede met die uitslag. Ons moes hierdie wedstryd wen om die reeks aan die gang te hou en ons kan beslis hierop voortbou.”
Reeks op spel in Potchefstroom
Die Proteas moet die derde eendagwedstryd teen Australië in Potchefstroom wen as hulle nog ʼn kans wil staan om met die reekslouere weg te stap.
Sepiegids: Iemand wil emigreer in ‘Binnelanders’, Bennie los bom in ‘Suidooster’
Adam oortuig die sokkerspelers om wapens te dra in “Arendsvlei”, en Bybie vrees vir Meghan se lewe in “Diepe waters”.
Marnus moker Protea-boulers disnis
Marnus Labuschagne, wat nie in die Aussies se Wêreldbeker-groep opgeneem is nie, het weer eens vir die keurders tong uitgesteek met sy spogbeurt van 124 lopies teen Suid-Afrika in Bloemfontein.
Proteas kolf eerste in Bloemfontein
Quinton de Kock sal vir oulaas saam met Temba Bavuma die kolfwerk in ʼn eendagkrieketreeks open.
Proteas se Wêreldbeker-groep bekend
Suid-Afrika het reeds vier keer (in 1992, 1999, 2007 en 2015) vir die halfeindstryd gekwalifiseer, maar die span kon nog nooit die Wêreldbeker-silwerware omhoog hou nie.
Klaasen en kie terug vir eendagaksie
Die Proteas speel van Donderdag vyf eendagwedstryde teen die Aussies en Heinrich Klaasen is saam met Quinton de Kock, David Miller, Kagiso Rabada en Anrich Nortjé terug in die groep.
Sepiegids: Lennie groet vir eers in ‘Arendsvlei’
In “Binnelanders” moet Louis slegte nuus aan At oordra en in “Diepe waters” probeer Wim iets aan sy skuldgevoelens doen.
Aussies plant nóg ʼn uitklophou
Australië het die T20-reeks teen die Proteas met 3-0 beklink.
Proteas moet daai ‘verroeste’ litte spoedig loskry
Ná die eerste twee T20-wedstryde teen Australië lyk dit nie of die Proteas die kolwers óf die boulers het om met die besoekers in die reeks saam te gesels nie.
Marsh-hulle mors met Proteas
“Ons het verroes gelyk,” het Aiden Markram gesê nadat Australië die Proteas met 111 lopies in die eerste T20-kragmeting in Durban geklop het.
Tristan op paaltjiewagterdiens teen Aussies
Met Quinton de Kock en Heinrich Klaasen wat ʼn blaaskans in die mik-en-mokerreeks teen Australië geniet, sal die paaltjiewagterpligte tussen Tristan Stubbs, Matthew Breetzke en Donovan Ferreira verdeel word.
Sepiegids: Charity maak oop teenoor Anja in ‘Diepe waters’
In “Binnelanders” konfronteer Steve vir Dawid oor Delia en hy kry die skok van sy lewe, terwyl Justin en Angie nog verder oor die rugbykaartjies vassit in “Arendsvlei”.