Jesus is in alles ons voorbeeld.
Soekresultate vir: bethlehem
Aanval op boervrou: Saak weer uitgestel
Alison Oates beskryf die jongste uitstel van die saak as “ontstellend”.
Verdagte in hof ná aanval op boervrou
Oates is in Oktober 2015 aangeval, verkrag en gemartel nadat sy van ʼn vergadering in Bethlehem teruggekeer het.
Kouefront, reën op pad
“Daar is ’n moontlikheid van sneeu oor die hoogliggende gebiede van die Oos- en Wes-Kaap.”
Nóg ’n SANParke-winkel brand
Dit is die derde brand wat vandeesmaand by ʼn kamp van SANParke uitbreek.
Lize Beekman sing nuwe snitte in eerste aanlyn vertoning
Sy verklap ook dat sy haar eerste album einde vanjaar uitreik ná ʼn lang stilte van nege jaar.
#JongStemme: ‘Dit was amper asof die Here self met my gepraat het’
En toe ek myself kom kry en voor ek kon keer, is ek in trane. Ek wil hê dit moet stop, maar ek kan dit nie keer nie. Niemand in Mugg & Bean kan verstaan hoekom die kind so huil nie, maar hoe meer ek dit wil stop, hoe meer loop die trane.
Derde verdagte vas ná bedrogspul by bank
Die beskuldigdes staan tereg op meer as 80 aanklagte van bedrog.
Foto’s: Sneeu dit op Tafelberg?
’n Video van wat lyk soos sneeu op Tafelberg is Maandag op sosiale media versprei.
Matrikulant sterf tragies
Volgens ooggetuies het ’n voertuig die bromponie teen ’n hengse spoed getref.
Nóg sneeu, koeler weer verwag
’n Kouefront wat die naweek oor die Atlantiese Oseaan ontstaan het, sal teen Dinsdag na die noordelike dele van die land beweeg.
Veroordeelde plaasmoordenaar vas ná 15 jaar as voortvlugtige
Mokoena het ʼn dag voor sy vonnisoplegging uit aanhouding ontsnap en was sedertdien spoorloos.
‘Boer soek ʼn vrou’ se Marthinus: ‘My driebeenhond is my beste vriend’
“Die langste wat ons al van mekaar af weg was, is twee weke.”
Foto’s: Snerpende koue, sneeu laat Suid-Afrikaners bibber
Selfs dele van die Karoo het sneeu gekry.
Vermeende plaasmoordenaar 15 jaar al soek
Die verdagte word verbind met die moord op Johanna van Niekerk in 2004 op ʼn plaas buite Bethlehem.
Boer ná brand: ‘Wonderwerke gebeur steeds’
“Die vuur het reg rondom die bale gebrand en ons het agterna smeulende gras naby die bale doodgeslaan.”
Plaaswerker gevonnis oor moord
“Ek het net goeie herinneringe van my ma,” sê Alana Koen. Sy vertel ook van ‘n soortgelyke tragedie wat hom 119 jaar gelede op dieselfde plaas afgespeel het.
Man aangekla van poging tot moord op niggie
Die slagoffer is in ʼn kritieke toestand en met verskeie messteekwonde na die naaste hospitaal geneem.
Zirk van den Berg wen WA Hofmeyr-prys
Die wenners van die jaarlikse Media24-boekpryse is pas bekendgemaak. Meer as 80 boeke wat in 2019 by Media24-uitgewerye verskyn het, het in ses kategorieë meegeding. Hier is die wenners.
Man dood ná bakleiery met sy susters
Die man is met beserings aan sy kop en hande op die vloer aangetref van huis waar hy en sy susters gewoon het.