“Waar ʼn keuse tussen twee of meer mense se lewens gemaak moet word, kry die lewe van die onskuldiges voorkeur bo die lewe van die aggressor.”
Soekresultate vir: vuurwapenwet
Vrystaat Landbou: Veediefstal ontaard al meer in geweldsmisdaad
“Veediewe pleeg plaasaanvalle, hulle daag gewapend by plase op om veral vee te roof en dikwels lei dit tot lewensverliese.”
Vuurwapenwet: Cele moet luister na duisende besware
Die DA sê as die minister van polisie nie sy werk kan doen nie, moet hy eerder die trekpas kry.
SA Jagters gereed vir regsgeding teen vuurwapenwet
Volgens Camphor is daar talle voorgestelde wysigings aan dié wet wat as onprakties en onregverdig beskou word.
Nog net vyf dae vir kommentaar oor vuurwapenwet
Talle organisasies sê voorverlede week se oproer in groot dele van KwaZulu-Natal en Gauteng het opnuut die belang van selfverdediging benadruk.
As wette wapens word
Daar is tans talle konsepwette wat daarop gemik is om verregaande idees deur te voer, soos die voorgestelde onteieningswetgewing. Die nuutste voorbeeld hiervan is die voorgestelde wysigings aan die vuurwapenwet, wat beoog om mense te ontwapen.
Inperking van vuurwapenlisensies – soos ’n lam ter (ver)slagting
Ironies genoeg is die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) in besit van ’n verdoemende verslag wat die teendeel bewys van die opinies wat die minister huldig, en daar is met ’n groot geswoeg uiteindelik toegang tot dié verslag bekom.
Vuurwapenwetwysigings: Meer as 100 000 besware; meer tyd vir kommentaar
Die besluit om die kommentaartydperk te verleng is geneem nadat die burgerlike sekretariaat van die polisie ʼn hele aantal versoeke ontvang het vir inligting rakende twee verslae wat die grondslag gevorm het vir die voorgestelde wysigings.
Nog tyd vir kommentaar oor wysigings aan vuurwapenwet
Die oorspronklike spertyd vir kommentaar sou aanvanklik vandeesweek verstryk.
Vuurwapenwetgewing geen ‘wondermiddel’ teen misdaad – studie
Die navorsers kom luidens die verslag tot die gevolgtrekking dat die Wet op Vuurwapenbeheer van toepassing is op minder as 5% van alle misdaad wat by die polisie aangemeld word.
Medelye stroom in vir vermoorde boer
Die Oos-Kaapse boer Darryl Richter is Saterdagaand op patrollie in die omgewing aangeval en vermoor.
Regstreekse gesprek: Hier is jou skietgoed teen wysigings aan die vuurwapenwet
Regstreekse gesprek: Die voorgestelde wysigings aan die Vuurwapenbeheerwet het wydverspreide kritiek en ontevredenheid ontlok, veral in die lig van die polisie se onbevoegdheid om misdaad te bekamp. Volg die regstreekse uitsending op Maandag 28 Junie om 14:00 op Maroela Media.
Vuurwapenwetgewing: Individuele vryhede, regte ‘weggekalwe’
Indien die staat dus nie die vermoë het om sy eie burgers te beskerm nie, mag hy nie in die pad staan van burgers om dit self te doen nie.
Kan en mag ons Godsdiens werklik van enige iets losmaak?
Kan ’n mens – en mág ’n mens – Godsdiens losmaak van dít wat op aarde gebeur?
‘Paranoia’ dryfveer agter voorgestelde ontwapening
“Die regering verhoog sy eie beskerming, maar verminder dit vir ons. Dit sê vir my daar is iets sinister aan die gang.”
Man skiet kapers voor hy self sterf
Twee rowers is Saterdagoggend dood tydens ʼn skietery met ʼn kaping-slagoffer. Die slagoffer is ook tydens die voorval oorlede.
Los die howe; skeur op ‘drakoniese wapenwet’
Die DA sê om burgers te ontwapen in die huidige misdaadgeteisterde omstandighede is roekeloos en laat talle onskuldige burgers aan die genade van misdadigers oor.
Kalifornië se verbod op aanvalswapens omgekeer
“Vuurwapens en ammunisie in die hande van misdadigers, tiranne en terroriste is gevaarlik; vuurwapens in die hande van wetsgehoorsame, verantwoordelike burgers is beter.”
Hof moet sê oor selfverdediging – Ramaphosa
Die wysigingswetsontwerp stel onder meer voor dat geen vuurwapenlisensie vir selfverdedigingsredes uitgereik sal word nie.
Boere gaan nie sommerso hensop oor wapens
De Jager sê teen ’n gemiddeld van ’n plaasaanval elke tweede dag en ’n plaasmoord elke vyfde dag oor die afgelope 25 jaar, wil die polisie nou selfverdediging as motivering vir die besit van ʼn vuurwapen skrap.