Suid-Afrikaanse sitrusuitvoere na China het oor die afgelope paar jaar reeds sterk gegroei, met die uitvoer van pomelo’s, lemoene en sagte sitrus wat in 2020 tot 130 000 ton toegeneem het.
Alles vir die sleutelwoord "China"
China stuur eerste span na nuwe ruimtestasie
Die drie ruimtevaarders sal drie maande op die Tiangong-stasie spandeer.
Minstens 12 sterf tydens gasontploffing in China
Minstens 12 mense is dood en byna 140 beseer toe ʼn gaslyn Sondag in die Hubei-provinsie in China ontplof het.
Ultramarathon-sterftes: Beampte nou ook dood gevind
Te midde van ʼn ondersoek ná 21 atlete tydens ʼn ultramarathon in China gesterf het, is ʼn senior beampte nou dood aangetref.
Olifante dut bietjie tydens lang reis
Die trop het al sowat 500 km afgelê.
SA student se dood in China ʼn ongeluk, sê owerhede
Kgothatso Mdunana (24) se liggaam sal binnekort na Suid-Afrika gebring word nadat die nodige geld met behulp van skarefinansiering ingesamel is.
Nalatigheid ondersoek ná 21 drawwers sterf
Die span gaan ook die gerugte ondersoek dat organiseerders glo die weerwaarskuwings vóór die wedloop geïgnoreer het.
21 drawwers sterf tydens Chinese ultramarathon
Van die slagoffers is top- elite-atlete.
Foto’s: 12 dood, honderde beseer ná tornado’s in China
Stormsterk winde van tot 260 km/h het in Wuhan en Suzhou gewoed.
Sandstorm verswelg Chinese dorp
Lugfoto’s wys ʼn apokaliptiese toneel waar ʼn wolk geel stof Linze in Gansu bedek.
Tier val motor, plaaswerker in China aan
“Binne twee of drie sekondes het hy op my en my motor afgestorm.”
Internasionale oorsig: Geen lig aan die einde van die tonnel in Mianmar
Twee maande ná die militêre staatsgreep in Mianmar is dit duidelik dat die politieke krisis in dié land nog lank kan voortduur. Jaco Kleynhans ontleed die situasie en ander belangrike internasionale nuusgebeure.
Internasionale oorsig: Tien jaar van vernietiging in Sirië
Die afgelope week is die uitbreek van die burgeroorlog in Sirië tien jaar gelede op somber wyse herdenk.
Man doen optrekke kragloos op paal
Omstanders het die man aangegaap waar hy ongeveer 10 meter in die lug optrekke op die kragpaal probeer doen.
Reddingspoging verskerp na 11 mynwerkers gered word
’n Totaal van 22 mynwerkers is sedert 10 Januarie ondergronds in die myn vasgekeer nadat daar ’n ontploffing was.
Covid-19: Beijing weer gedeeltelik ingeperk
Chinese owerhede het spoedig nuwe regulasies ingestel om te verhoed dat die virus verder versprei.
11 miljoen in China weer ingeperk
’n Chinese stad met ’n bevolking van sowat 11 miljoen is weer ingeperk in ’n poging om China se grootste Covid-19-uitbreking in maande te stuit.
Kundiges van WGO toegang tot China geweier
Altesaam tien kundiges sou vandeesweek ná maande se onderhandelinge met China dié land binnekom om vas te stel presies hoe en waar die koronavirus van diere na mense versprei het. Die lede is egter op die nipper toegang tot China geweier.
Foto’s: Torings, paleise van ys verstom
Besoekers aan China se jaarlike ysfees word vanjaar begroet deur bevrore doolhowe, verligte torings van ys en kristalpaleise uit groot ysblokke gekerf.
Internasionale oorsig: Kommer oor Chinese pogings om EU, VN te beïnvloed
Daar is binne verskeie internasionale organisasies toenemend kommer oor die Chinese regering se pogings om deur omkopery, algemene steunwerwing en die bou van netwerke binne instellings die ontwikkeling van beleid en belangrike besluite oor handelsooreenkomste en buitelandse beleid te beïnvloed. Só skryf Jaco Kleynhans in sy jongste oorsig oor internasionale nuus: