Vragmotorbestuurders het by die betoging aangesluit en paaie versper.
Alles vir die sleutelwoord "dwelms"
8 vas ná klopjagte op dwelmlaboratoriums
Die owerhede was teen vanmiddag nog op die onderskeie tonele doenig.
Lewe van ʼn dwelmmuil: ‘Nou wil ek ander waarsku’
“Mense moet wéét hoe maklik dit is om hierby betrokke te raak. Ek verstaan dit, want ek was daar.”
Drie vas oor miljoene se dwelms
Die fonds het dagga, tik en mandrax-tablette ingesluit.
Talle vas oor dwelms in Pta-middestad
Polisiebeamptes van die plaaslike misdaadsvoorkomingseenheid het oor die afgelope paar dae klopjagte in berugte gebiede in en om die middestad uitgevoer.
Drie vas oor heroïen van R60 miljoen
Die polisie het inligting ontvang oor twee Toyota Prado-voertuie op die N4 en dat dit vermoedelik ʼn enorme besending dwelms vervoer.
Vrou vas ná dwelmvonds by grenspos
Tydens dié deursoeking is ʼn witterige, kristalagtige stof in ʼn klomp kleurvol versierde beursies in plastiek gevind. Die middels het positief reageer op toetse vir die dwelmmiddel, het die SAID gesê.
SA man in Aus vas vir ‘dwelmsmokkelary’
Ondersoekers het ʼn sogenaamde beheerde aflewering by ʼn stoorplek in Campbelltown gedoen en die perseel deurlopend dopgehou. Finlayson is in hegtenis geneem toe hy die besending gister wou gaan afhaal.
Dwelmbeskuldigde ‘dog hy werk in medisynefabriek’
Die sewe beskuldigdes het almal aangedui dat hulle onskuldig sal pleit op die aanklagte teen hulle.
Twee by lughawe vas oor dwelms
Twee verdagtes is die afgelope twee weke by die OR Tambo-lughawe in hegtenis geneem nadat daar glo groot hoeveelhede dwelms in hul besit gevind is.
Vier vas oor ‘miljoene rande se dwelms’
Kapt. Lloyd Ramovha, woordvoerder van die Valke, het dit as ʼn massiewe dwelmklopjag bestempel en gesê die dwelms waarop beslag gelê is, het ʼn straatwaarde van miljoene rande.
Swygsame dwelmhandelaar blykbaar onstuitbaar
Sondag het lede van die eenheid haar weer in hegtenis geneem, dié keer met dwelms met ʼn geskatte straatwaarde van R4 000 in haar besit.
Enorme dwelmvonds in Namakwaland
Lede van die honde-eenheid het met die soektog gehelp en op altesaam 111 000 mandraxtablette afgekom.
Man met R700 000 se dwelms betrap
Beamptes van die Ekurhuleni Metropolisie het vinnig gereageer nadat hulle die wenk ontvang het.
Gauteng-polisie slaan toe op drank, dwelms
Die polisie het die naweek in Gauteng 25 drankhandelondernemings toegemaak, beslag gelê op 14 vuurwapens en 51 mense vir dwelmbesit in hegtenis geneem.
Meer as mooi naels en kapsels by dié salon te koop
“Ná ’n paar uur se monitering van die tipe klante wat in en uit die sakeonderneming beweeg, het die beamptes toegeslaan.”
Polisie slaan toe op dwelmfabriek; 3 vas
In dié geval is 2 900 heroïenkapsules, 720 mandraxtablette, 500 g heroïenpoeier en 70 000 leë kapsules sowel as toerusting gevind. Die straatwaarde van die dwelms en toerusting is sowat R600 000.
Foto’s: ‘Dwelmbaas’ in slaap oorval, dwelms gevind
“Die man het die huis gehuur en dit glo ook gebruik om ʼn verskeidenheid dwelms in te vervaardig.”
Voorste Wallaby oor dwelms geskors
Een van Australië se voorste spelers is vir twee maande geskors nadat hy die tweede keer vanjaar skuldig bevind is daaraan dat hy kokaïen gebruik het.
Drie vas vir dermiljoene se versteekte heroïen
Die dwelms is in vervalste kompartemente en die bande van die motors aangetref.