“Ons het dit glad nie verwag nie.”
Alles vir die sleutelwoord "Hoërskool Driehoek"
Video: Driehoek-hoof praat oor seer en hoop
ʼn Maand ná die ineenstorting van Hoërskool Driehoek se loopbrug het Maroela Media met die skoolhoof Hein Knoetze gesels. Hy deel sy getuienis oor die ongeluk wat die gemeenskap en die land aan die hart geruk het.
Dapper Driehoek-seun vir gesogte prys benoem
“Ek sal graag wil glo hy het dit gedoen omdat hy as Christenseun grootgemaak is – dit het ʼn groot deel uitgemaak van die soort kind wat hy was.”
Wreedheid is aansteeklik
Niks goeds kan uit haatspraak kom nie.
Goeie nuus vir Cheverné
Dokters kon egter uiteindelik vasstel waarom presies haar maagwand nie heg nie.
Foto’s: Duisende ysterperde brul vir HS Driehoek
“As dit kom by kinders, word ons motorfietsryers se harte sag.”
Lesersbrief: Hoërskool Driehoek geruk, maar nie oorwin nie
Wat min mense egter weet, is dat hierdie hoërskool die afgelope vyf jaar ’n hele paar ander tragiese sterftes van leerders moes hanteer en verwerk.
Cheverné: Dokters se vrese bevestig
“Dit is maar altyd moeilik om jou kind so te sien. Maar ons vertrou dat dokters die beste vir Cheverné doen. Verdowing is nou die beste.”
Video: Driehoek-ouers gee mandaat vir regsaksie teen BLF
“1 Februarie se tragedie by my kind se skool het binne sekondes my aakligste nagmerrie ʼn realiteit gemaak.”
Driehoek-tragedie beklemtoon behoefte aan professionele traumaberading
Algemene sielkundige behandeling kan die persoon help om die onverstaanbare gebeurtenis te verstaan, en die moeilike emosies, gedagtes en reaksies wat daarmee gepaardgaan in ’n veilige, geslote omgewing toepaslik te ervaar en te reguleer.
Ek is dankbaar ek het dít by SA geleer
Dit is wat Suid-Afrika vir my is. Dis wat my vandag in dankbaarheid my kop laat sak en laat bid vir my land.
Ballonne-afskeid vir Hoërskool Driehoek
“1 Februarie sal altyd ’n hartseer dag bly.”
Komediante samel ook geld in ná Driehoek-tragedie
Schalk Bezuidenhout en sy grapjasvriende in die vermaakbedryf bied eersdaags twee aanbiedings aan waarvan die totale opbrengs aan die Hoërskool Driehoek geskenk sal word.
Terugslag vir Driehoek-leerder ná operasie
Cheverné se geliefdes kan gevolglik nie tans met haar praat of aan haar raak nie.
Video: Ouers se pyn ‘ondraaglik’ ná Driehoek-leerder se dood
“Om elke hoek verwag ons dat Jandré enige oomblik gaan verskyn met sy stralende ogies en breë glimlag. Die huis is stil, té stil sonder hom.”
Podlitiek: Buitelandse kritiek, Hoërskool Driehoek en EFF-manifes skok
Die span bespreek die memorandum gestuur aan president Ramaphosa deur verskeie Westerse lande, die EFF se 2019-manifes en dan op ’n somber noot, die skokkende gebeure by Hoërskool Driehoek.
Groot name by konsert vir Driehoek-slagoffers
Juanita du Plessis en haar kinders, Franja en Ruan Josh, sal saam met Jo Black, Willem Botha en Brendan Peyper in dié konsert te sien wees.
Meer as R800 000 ingesamel ná skooltragedie
“Die span het luisteraars gevra om te help, en die terugvoer was groter as wat ons ooit kon verwag.”
Skooltragedie: Wie moet infrastruktuur in stand hou?
Die SAOU sê intussen ʼn soortgelyke ramp wag om te gebeur by die Hoërskool Roodepoort in Gauteng.
Skooltragedie: Dit is hoe Driehoek-leerders aansterk
Só gaan dit met die beseerde leerders in verskeie hospitale ná die tragedie.