Die 62-jarige pa het skuld beken op die twee moorde.
Alles vir die sleutelwoord "KwaZulu-Natal"
Dis (steeds) lekker by die see
Die Suidkus van KwaZulu-Natal is steeds een van Suid-Afrika se gunsteling-vakansiebestemmings, en met goeie rede, want in tipiese vakansiedorpies is daar hope akkommodasie om van te kies en te keur, terwyl jy die dae kan volpak met opwindende dinge om in die omgewing te doen.
Een dood, 50 beseer toe bus omslaan
Die ongeluk het Saterdagoggend naby Eshowe in KwaZulu-Natal plaasgevind.
Moenie hiér swem nie
Haainette is weens die jaarlikse sardientjieloop reeds aan die kus van KwaZulu-Natal gelig.
Man tydens huisroof geskiet
ʼn Paramedikus wat van diens af was en in die omgewing woon, het die man se been behandel nadat hy heelwat bloed verloor het.
Swaar vonnis vir pa wat dogters verkrag
“Die dogters was aanvanklik te bang om die verkragtings aan te meld.”
Twee in hof ná moord op verlamde boer
Die aanvallers het Neil McKay na sy huis geneem en hom vermoedelik daar in sy rolstoel verwurg.
Bendeleier, ses ander in huis doodgeskiet
Twee vroue is onder die sewe oorledenes.
Man in sy motor geskiet
Die verdagte het die slagoffer se motor genader, waar dit voor ʼn moskee geparkeer was.
Een sterf in ontploffing in tenkwa
’n Tweede pasiënt is glo deur koolstofmonoksied oorval toe hy tevergeefs die ander pasiënt wou red.
Uitbreking van bek-en-klouseer in KZN
Die departement het nou sekere gebiede in dié provinsie aangewys waar geen vee of wild tot verdere kennisgewing geskuif of vervoer mag word nie.
Drawwer sterf ná taxi hom tref
ʼn Swanger vrou is dieselfde oggend in die middestad van Durban deur ʼn motor getref.
Pa ernstig beseer ná huisroof
ʼn Pa en sy seun het die middag gesit en televisie kyk toe hulle ʼn harde geluid buite die huis hoor.
Derde verdagte vas vir moord op KZN-polisieman
Sibiya is op 11 April deur drie verdagtes oorrompel nadat hy ’n vrou wat aangerand is, gehelp het.
Onwettige vissers plunder Pongolapoortdam
Drie onwettige vissers is oor die naweek deur ʼn seekoei in dié dam doodgebyt.
Mans in bakkie skiet glo polisieman dood
“Voorlopige ondersoek dui daarop dat die polisieman deur mans in ʼn verbygaande bakkie geskiet is.”
Video: Drakies bekoor met Ed Sheeran-verwerking
“Ek dink hy is self verbaas oor hoe vinnig die video opslae gemaak het.”
Taxi los kleuter alleen in ‘hoë-misdaadgebied’
Die seun is glo van die taxi “afgeskop” omdat hy nie genoeg geld gehad het om die rit skool toe te betaal nie.
Video: Historiese gebou in brand beskadig
Dié gebou dateer van die vroeë 1900’s en het vroeër as ʼn kerk gedien.
Twee vas oor polisiebeampte se moord
Hulle sal na verwagting Maandag in die Verulam-landdroshof in KwaZulu-Natal verskyn.