Infrastruktuur by verskeie skole is gebrand, geboue verniel en eiendom geplunder.
Alles vir die sleutelwoord "KwaZulu-Natal"
Zoeloekoning sê onluste strek Zoeloe-nasie tot skande
“Die skandalige vernietiging van infrastruktuur is nie die regte manier om ontevredenheid te kenne te gee nie. Dit skep ’n beeld van ’n volk “wat hul waardigheid verloor het”.
Meer as 90 apteke landwyd geplunder
Pres. Cyril Ramaphosa het intussen aan leiers van politieke partye gesê hy is bekommerd dat betogings ʼn tekort aan basiese benodigdhede tot gevolg kan hê.
Video: Kleuter uit brandende gebou na veiligheid gegooi
Video’s wat op sosiale media gedeel word, wys hoe sommige mense – wat vermoedelik in die woonstelle vasgekeer was – by die vensters begin uitklouter.
Clicks sluit honderde winkels; Makro sluit alle winkels
“Die onderbreking van dienste beteken dat die betrokke Clicks-winkels tydelik nie inentings kan toedien nie of medisyne aan klante kan voorsien nie.”
KZN- korrektiewe beamptes met messe gesteek
Dít terwyl ’n gevangene in KwaZulu-Natal na sy dood geval het toe ’n ontsnappingspoging tydens ’n brand skeefgeloop het.
Vyf pylsterte in KZN gebore
Die pylsterte is Woensdag in uShaka Marine World gebore en is kort daarna in die see vrygelaat.
Betogings ontwrig Eskom-dienslewering
Eskom het intussen gewaarsku dat nog ʼn kouefront bykomende druk op die stelsel kan plaas.
Video’s: KZN brand oor Zuma
Die betogers is glo vies omdat oudpres. Jacob Zuma in hegtenis geneem is.
Vrou glo rowers ‘toor’ geld uit sak
ʼn Vrou is daarvan oortuig dat twee mans toorkunsies gebruik het om haar te hipnotiseer en te beroof.
RBM hervat bedrywighede in Richardsbaai
Richards Bay Minerals (RBM), die Suid-Afrikaanse filiaalmaatskappy van Rio Tinto, sal na verwagting Maandag weer bedrywighede in Richardsbaai in KwaZulu-Natal hervat ná die verklaring van ʼn force majeure.
Man ernstig beseer toe drukkoker ontplof
ʼn Man van Waterfall in KwaZulu-Natal is ernstig beseer toe ʼn drukkoker ontplof terwyl hy kos gemaak het.
Baba verdrink in swembad
Die dogtertjie is in ’n swembad in ’n woonkompleks aangetref.
Gestrande seeskilpad gered
“Hy was uitgeput en het min tot geen reaksie getoon nie, so toe los ons hom vir die aand in ʼn vlak swembad in die rehabilitasiesentrum om te rus.”
Man sterf toe trein motor tref
Nog ’n man is gedurende die voorval beseer.
Rower loop hom vas teen metropolisie
“Die rower het twee messe uitgepluk en die beampte daarmee gedreig, waarop die beampte uit selfverdediging die man twee keer geskiet het.”
Baba sterf, kinders beseer in ongeluk
ʼn Vier maande oue baba het aan sy beserings beswyk en nege kinders, almal tussen die ouderdom van drie en 15, het matige tot ernstige beserings opgedoen.
Vermeende kapers jaag toe in reaksievoertuig in
Die Rusa-beamptes is nie tydens die ongeluk beseer nie.
Ry die Ntintwa-pas – met ’n fiets
As jy met ’n buitepad uit Harrismith op ’n fiets kan wegkom, het jy klaar die gevoel dat die wêreld aan jou voete is, skryf Cobus Olivier.
Ma sterf ná talle steekwonde
Volgens die vrou se familie het haar seun ʼn geskiedenis van dwelmmisbruik en hy het haar vantevore met die dood gedreig.