Die DA wou vandeesweek weet waarom KwaZulu-Natal nog nie die regering se beloofde R1 miljard vir rampverligting ontvang het nie.
Alles vir die sleutelwoord "KZN-oorstromings"
Durbanse strande toe weens bakterie
ʼn Aantal inwoners het gekla dat hulle reeds vir E. coli behandel word, ten spyte daarvan dat hulle nie hul voete op ʼn strand gesit het nie.
Veiligheidswag buite skool geskiet
Dit is die soveelste aanval op ’n veiligheidswag wat die afgelope maand in KwaZulu-Natal aangemeld is.
Geen ekstra geld vir KZN beskikbaar
“Die enigste geld wat die provinsie vir behuising sal ontvang, is die geld waaroor hy reeds beskik.”
Waar is komitee vir KZN-vloede, vra DA
“Tipies vir die ANC was daar vinnige toesprake en aankondigings. Nou, drie weke later, het die ad hoc-komitee nog steeds nie vergader nie en daar is nog nie eens ʼn voorsitter aangewys nie.”
Ontsnapte krokodille keer sélf terug ná vloede
Daar is egter ʼn paar grootbek-likkewane wat nog nie hul pad huis toe gevind het nie …
Herstel aan KZN-paaie kan ‘maande duur’
Sowat R3,1 miljard sal vir herstelwerk aan paaie toegewys word, terwyl die skade aan die spoornetwerk op nagenoeg R3,3 miljard geraam word.
Waar is R1 miljard vir KZN se ramphulp?
Volgens die DA het die LUR vir finansies in die provinsie gesê daar is geen R1 miljard wat van die nasionale regering gaan kom nie.
Hulp stroom steeds in vir KZN-slagoffers
Verskeie woongebiede het steeds nie voldoende toegang tot water nie, nadat die vloede meeste van die plaaslike munisipaliteite se waterpype weggespoel het.
Veerkragtige vervoerstelsel broodnodig as SA wil floreer
Die onlange oorstromings in KwaZulu-Natal, wat onder meer die Durbanse hawe lamgelê het, het opnuut gewys waarom ʼn doeltreffende vervoerstelsel so belangrik is.
KZN-boere maak self plan met paaie
Verspoelde paaie het veroorsaak dat plaasbedrywighede tot stilstand gekom het en gemeenskappe sonder kos of ʼn inkomste gelaat is.
KZN-vloede: Skole se sukses lê in gemeenskappe se hande
Die vraag in almal se gedagtes is natuurlik: As die staat nie eers paaie in goeie tye kan instandhou nie, hoe op aarde gaan hulle onderwys in KwaZulu-Natal betyds herstel dat leerders, na Covid-inperking se onderwysverliese, nie nóg verder agter raak nie.
Komitee gaan toesig hou oor rampreaksie
Die komitee gaan ʼn belangrike rol speel om te verseker die uitvoerende gesag word aanspreeklik gehou en dat hulp slagoffers bereik, en nie in gieriges se sakke beland nie.
KZN-vloede: ‘Selfverryking sal nie geduld word nie’
“Dit is ʼn skande dat die brandpunt in die openbare debat gefokus het op vrese dat die hulpbronne vermors of verkeerd aangewend sal word. Dit wys ons hoe keelvol die mense van Suid-Afrika is vir korrupsie.”
‘Onafhanklike organisasie moet KZN-skade bepaal’
“Dit is duidelik dat niks wat uit die mond van die premier en sy ANC-geleide provinsiale regering vertrou kan word nie.”
Rede tot kommer oor stroping van rampfonds
“Die grootste ramp wat Suid-Afrika egter tans beleef, is ’n onbevoegde ANC-regering wat nie die wil of die vermoë het om korrupsie te bestry nie.”
Verbruikersake: Vloede en jou versekering
Ina Opperman verduidelik hoe huiseienaarsversekering werk en wanneer jy ook spesiale huiseienaarsversekering moet oorweeg.
Situasie by Durban-hawe ‘beroerd’
Dit lyk wel of herstelwerk van infrastruktuur soos paaie fluks vorder.
Mobiele klaskamers vir KZN-skole
Die KwaZulu-Natalse departement van onderwys het bevestig dat altesaam 630 skole in die provinsie deur die vloede geraak is.
Vloede: Derduisende ingesamel vir oorlede huishulp se kind
Die Sponnecks sê hul huishulp en tuinier was soos familie en sou dieselfde vir húlle kinders gedoen het, indien die bordjies verhang was.