ʼn Ondersoek is begin na die nasionale finansiële hulpskema vir studente (NSFAS) se direkte betaalstelsel en bewerings teen sy hoof Andile Nongogo.
Alles vir die sleutelwoord "NSFAS"
Situasie by UV kalm ná betogings
Die UV se beskermingsdienste en die polisie bly op ʼn hoë gereedheidsgrondslag en monitor die situasie op die drie kampusse.
Meer as R5 miljard se NSFAS vir studente wat nie kwalifiseer
Meer as R5 miljard in NSFAS-beurse is uitbetaal aan studente wat nie daarvoor in aanmerking gekom het nie.
Nog geen antwoord oor ondersoek na NSFAS-wanbesteding
“Ons neem sterk standpunt in teen die ANC-regering se korrupsie-kultuur wat jongmense benadeel, soos NSFAS se wanbesteding wat tot gevolg het dat daar minder fondse beskikbaar is om vir behoeftige jongmense die geleentheid te gun om te studeer.”
R33 miljoen se NSFAS-geld van kollege verhaal
Northlink College het die ongebruikte geld belê, pleks daarvan om dit aan NSFAS terug te betaal, en moet nou ook die rente op hierdie belegging terugbetaal.
Ondersoek na NSFAS verwelkom
Enige kriminele optrede wat aan die lig gebring word deur die Spesiale Ondersoekeenheid (SOE) se ondersoek na die nasionale studente finansiële hulpskema (NSFAS), moet vervolg word tot die volle omvang van die wet.
SOE kom vir NSFAS
Die Spesiale Ondersoekeenheid het van pres. Cyril Ramaphosa opdrag gekry om verskeie aspekte en persone binne die fonds te ondersoek.
NSFAS-dief mag appelleer teen vonnis
Regter Twanet Olivier het egter Sibongile Mani se verlof tot appèl teen haar skuldigbevindings van die hand gewys.
NSFAS-dief se regspan wil appelleer
“Mani het nie die hof in haar vertroue geneem nie, aangesien sy geweier het om tydens die verhoor te getuig en gekies het om haar swygreg uit te oefen.”
‘NSFAS-dief’ tronk toe gestuur
Vir die 76 dae wat miljoene rand se NSFAS-geld in haar rekening gelê het, het Sibongile Mani ʼn besluit oor haar toekoms geneem.
Student wat by NSFAS steel, kry 18 jaar
Minstens 81 studente, van wie sommige uiteindelik weens finansiële uitdagings die universiteit verlaat het, is deur Siyambonga Mhlakaza se bedrog geraak.
Oorwinning vir studente ná NSFAS finansiering staak
NSFAS het nie inligting oor die studente se huishoudelike inkomste van die inkomstediens ontvang nie, maar van ʼn kredietagentskap wat bloot ʼn skatting daaroor gemaak het.
NSFAS kort R10 miljard
NSFAS het nou die aansoektydperk verleng, terwyl 600 000 aansoeke reeds van studente aan 50 TVET-kolleges en 26 universiteite ontvang is.
Nog miljarde se finansiering vir arm studente
Belastingbetalers sal nou 107% méér opdok om die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente te befonds.
NSFAS-studente by Fort Hare glo dakloos oor wanbetaling
Nzimande het sy kommer te kenne gegee oor ʼn brief wat op sosialemediaplatforms die ronde doen – glo uitgestuur deur die universiteit – wat handel oor ʼn versoek vir die betaling van private akkommodasie vir studente.
Uitspraak voorbehou in saak teen NSFAS
Baie studente en hulle families wag in spanning om te hoor wat die uitspraak in hierdie saak gaan wees.
AfriForum Jeug help NSFAS-studente registreer
AfriForum staan die studente by in die saak rakende hul finansiering van NSFAS wat glo onregmatig opgeskort is.
AfriForum Jeug pak NSFAS in hof
Baie van die studente en hul ouers moes alternatiewe finansiering probeer kry omdat NSFAS “onregmatig” hul geldsteun onttrek het.
NSFAS se belofte vir befondsing in 2021 is ‘onrealisties’
“NSFAS kan steeds nie antwoorde gee oor waarom studente se befondsing in 2020 onttrek is nie, maar maak reeds beloftes in 2021 dat hulle vanjaar wel met finansiering sal kan help.”
Wits-betoging: Polisie ontken dat student geskiet is
Die polisie sê hy is bewus van ʼn video en berigte dat ʼn vrouestudent glo geskiet is tydens Wits-studente se betoging Maandag in Braamfontein, Johannesburg.