“Die verdagtes het die voertuig met 50 broodbome daarin laat vaar. Hulle het glo nie ʼn permit gehad om die plante te besit óf te vervoer nie,” sê Mohobeleli.
Alles vir die sleutelwoord "omgewing"
Nieu-Seeland ondersoek raar siekte wat bedreigde pikkewyne eis
Volgens skattings deur Nieu-Seeland se departement van bewaring is daar sowat 2 400 van dié volwasse voëls oor. Die diere word as nasionaal bedreig beskou, die land se hoogste risikovlak.
Nege meter lange walvis uit vissersnet gered
Teen die tyd dat reddingswerkers by die jong walvis uitgekom het, was hy moeg en lusteloos.
Afrika-renostergetalle styg eerste keer in meer as dekade
Die syfer op die vasteland het teen die einde van verlede jaar op 23 000 gestaan, ʼn toename van 5,2% in vergelyking met ʼn jaar tevore.
Kyk: Motors, woonwaens spoel weg aan kus
Video’s wys hoe mense al langs die Wes- en Ooskus koes vir die onstuimige see, terwyl voertuie en karavane weggespoel word.
Nuwe raamwerk help leeus beskerm
Die meeste van Afrika se leeubevolkings kom in 25% van die kontinent se armste lande voor, wat beteken dié lande dra nou die las van die leeus se bewaring.
Gratis toegang nie net vir nasionale parke
Sommige wildreservate regoor die land het besluit om ook vir Nasionale Parkeweek hul deure vir die publiek gratis oop te maak.
Flora-fees ter viering van SA se oudste akademiese botaniese tuin
Dit is die eerste van ʼn jaarlikse gebeurtenis en sal help om geld in te win om die USBT se Flora-fonds te laat groei – ʼn fonds wat bewaringswerk ondersteun.
Warmer weer gou hier
In groot dele van die land heers daar tans koue toestande – en sneeu is selfs in dele van die Wes-Kaap aangemeld – maar die weerdiens sê dis nie lank voordat Suid-Afrikaners hul plakkies en kortbroeke kan uitpak nie.
Nuwe verbod kan koalas van uitwissing red
Tussen 2000 en 2020 het die koalabevolking in Nieu-Suid-Wallis, Australië met meer as 50% afgeneem weens ontbossing, droogtes en bosbrande.
Ietermagogs: ‘As jy eers een gesien het, sal jy verstaan’
Uitsterwing staar dié oulike soogdiere in die gesig. Umoya Khulula, die enigste rehabilitasiesentrum vir ietermagogs in Suid-Afrika, wil dit keer. Kyk dié video.
Rekord reënval; Baai nietemin in die knyp
Danksy hoër as gemiddelde reënval is die Nelson Mandelabaai-munisipaliteit se watertoevoer vir die eerste keer in jare weer bestendig. Die metro waarsku egter dat water steeds spaarsaam gebruik moet word.
Klimaatkwessies kan sake by G20-beraad laat vasbrand
Die verdeeldheid onder wêreldleiers laat min hoop dat hulle by vanjaar se G20-beraad konsensus gaan bereik oor ʼn plan om die klimaatkrisis te pak.
Welkom, Ruben! Wêreld se ‘eensaamste’ leeu kry tuiste op Afrika-bodem
By sy nuwe tuiste het Ruben ná jare van eensaamheid weer ander leeus hoor brul. En dit was nie lank nie, of Ruben het ook weer sy eie stem ontdek. Hoewel aanvanklik sag, word die brul nou al hoe harder namate Ruben sy selfvertroue herwin en weer soos leeu voel.
Nuut ontdekte komeet gou te sien (maar nie in SA)
Volgens sterrekundiges is dit ʼn seldsame verskynsel dat ʼn komeet so gou nadat dit ontdek is, van die aarde af sigbaar is.
Geskiedkundige terugkeer van olifante na Bellevue-bosreservaat
“Die reservaat se oorspronklike naam is Olifantskop, en olifante het eens op ʼn tyd vrylik deur die groen berge en valleie vol ryk uiteenlopende Albany-ruigtes rondgeloop.”
Steenkoolmyn by Rietvlei kan waterstelsel ‘besoedel’ – VF Plus
“Die Rietvlei-natuurreservaat staan onder Pretorianers bekend as ʼn toevlugsoord in die natuur en is die tuiste van die bedreigde Bankenveld-grasveld, sowat 2 000 verskillende diersoorte en 240 verskillende voëlspesies.”
Myne bedreig aasvoëls, wildehonde in Waterberg
“Die natuurlike habitat van die bedreigde kransaasvoëls, sowel as dié van wildehonde, word hierdeur bedreig,” sê Lambert de Klerk, AfriForum se bestuurder vir omgewingsake.
Video: Van dodelike draadstrik tot juweel-pragstuk
“Wie sou ooit kon dink dat iets wat soveel verwoesting saai, in iets so mooi omskep kan word?”
Foto’s: Namakwa-blommeprag ‘soos nog nooit tevore’
“Wat vanjaar veral uitsonderlik maak is dat dit die eerste jaar in ʼn baie lang tyd is wat die hele streek, met ander woorde die hele Richtersveld en die hele Namakwaland, met blomme bedek is.”