Rou riool wat in van die grootste mere in Kaapstad invloei, word beskou as die oorsaak van die besoedeling.
Alles vir die sleutelwoord "omgewing"
Vermeende stropery-baasbrein weer aangekeer
Die mans verskyn na verwagting later vandag in die hof waar hulle sal aansoek doen om borgtog.
Kenners op pad na Noordkus oor visvrektes
Groot hoeveelhede onkruiddoders, swamdoders en plaagdoders was in ʼn pakhuis gestoor wat verlede week gedurende onluste aan die brand gesteek is.
Droogte tot nasionale ramp verklaar
Van die droogtegeteisterde gebiede het nou al nege jaar lank geen behoorlike reën gehad nie.
‘Wat ruk so?’ vra SA’ners oor aardskuddings
Die raad vir geowetenskappe (CGS) het in die afgelope drie maande altesaam 83 aardskuddings – met ʼn sterkte wat wissel tussen 2,1 en 4,2 – in Suid-Afrika aangemeld.
Renosterhoringdiewe skuldig bevind
Jonathan Jeremy Perring (37), Keanon Terblanche (28) en Christo Shaun Swartz (30) is Donderdag in die streekhof op Gqeberha (Port Elizabeth) gevonnis.
Luiperdrob maak Kaapse draai
Luiperdrobbe word hoofsaaklik in Antarktika aangetref en leef op ys.
Vir vleis mag jy reis
Jagters wat wil skiet vir die pot word voortaan toegelaat om in en uit Gauteng te reis.
Delta-variant in Kaapse rioolwater bespeur
Daar was die afgelope paar weke ʼn skerp toename in die vlakke van SARS-CoV-2- virale ladings in die meeste van die afvalwaterverwerkingsaanlegte wat gemonitor word.
Video: Beer en haar kleintjies koel af in swembad
In die video wat op sosiale media versprei word, kan gesien word hoe die ma-beer en haar twee kleintjies midde ʼn hittegolf by die swembad baljaar.
Kyk: Pikkies trek hul sokkies op
Volgens die akwarium is pikkewyne baie vatbaar vir dié infeksie, en daarom moet hulle sokkies dra.
Pta-inwoners wil stink water sáám pak
“Ons het destyds in die Tembadam geswem en visgevang. Nou is dit donker en groen en dit stink. Jy kan niks meer van daardie goed doen nie.”
Tiere van roofdierpark na ‘veilige’ hawe
Betogers by die park het die afgelope week geëis dat die tier wat vir Solomon se dood verantwoordelik was, van kant gemaak word.
Werker sterf toe tier hom in PE-roofdierpark gryp
Die elektriese heining was buite werking toe die tiermannetjie oorgespring het.
Leeumannetjie vrek van Covid-19
Dit is die tweede leeu wat in die Indiese dieretuin weens Covid-19 vrek.
Leeu in Indië ook Covid-19-slagoffer
Verskillende monsters van altesame 11 leeus is vir toetse gestuur en nege van hulle het positief vir Covid-19 getoets.
Video: Kwaai olifantbul gaffel bakkie
Die video van ʼn olifant wat ʼn bakkie in die Klaserie-omgewing bestorm, het die afgelope twee dae soos ʼn veldbrand versprei.
Donkies gehelp ter nagedagtes aan oorlede veearts
Wanneer Nico Benadé as kind ʼn verwaarloosde donkie langs die pad gesien het, sou hy na die eienaar gaan en R50 vir die donkie aanbied om hom te ‘red’.
Onwettige vissers plunder Pongolapoortdam
Drie onwettige vissers is oor die naweek deur ʼn seekoei in dié dam doodgebyt.
Leeus, tiere uit en tuis ná ‘groot trek’
Die hervestiging van die leeus en tiere het ʼn konvooi van 23 voertuie met altesaam 70 mense wat die lang pad aangedurf het, ingesluit.