Eskom het tot 05:00 Vrydag beurtkrag toegepas.
‘Redes waarom Malema tronk toe moet gaan ná skietery’
“Ons is van mening dat daar meer as voldoende bewyse bestaan om Malema aan die pen te laat ry.”
Video en foto’s: ‘Dit sous regdeur in Upington’
“Ek dink nie eers iemand kan onthou wanneer laas dit hier gereën het nie. Dit het tien jaar terug so baie gereën.”
SAL dien amptelik aansoek om ondernemingsredding in
“Dit is ’n historiese gebeurtenis. Dit is die eerste keer dat ’n staatsonderneming in ondernemingsredding geplaas word.”
IRV gereed vir regsaksie oor onteiening-konsepwet
“Hierdie ongrondwetlike optrede en misbruik van die parlementêre proses kan nie onbetwis bly nie. Veral nie as die gevolglike skade aan vertroue, belegging, indiensneming, groei en welvaart waarskynlik so groot sal wees nie.”
Ma woedend oor dogter se ‘moordenaar’ borgtog kry, kind mag sien
“Pres. [Cyril] Ramaphosa het hier in my huis gesit en vir my gesê hy sal nie borgtog kry nie en dat hy in die tronk sal bly.”
Baai se burgemeester verwyder
Athol Trollip sê Mongameli Bobani is die burgemeester wat die metro die meeste skade nóg berokken het.
Man sterf toe helikopter neerstort
Die oorledene is deur omstanders uit die brande wrak getrek.
Eskom kondig beurtkrag aan
Eskom het Donderdagmiddag aangekondig dat hy beurtkrag gaan instel.
Vrou se liggaam in huis in Kaapse voorstad gevind
Die vrou is omstreeks 03:35 in haar huis vermoor.
Onteiening: Grondwet-voorstelle eersdaags in Staatskoerant
Die parlementêre regsadviseurs se voorstelle vir ʼn wysiging van art. 25 van die Grondwet (die eiendomsklousule) om onteiening sonder vergoeding te vergemaklik, sal eersdaags in die Staatskoerant gepubliseer word vir openbare kennisname en kommentaar.
Catzavelos pleit skuldig
Catzavelos en die MRK het vroeër ʼn skikkingsooreenkoms aangegaan.
DA vandag dalk tweede metro kwyt
Die Tshwane-metro sit op sy beurt sonder ʼn permanente burgemeester nadat Stevens Mokgalapa vroeër op spesiale verlof geplaas is.
LUR waarsku oor die weerhouding van rapporte
Die departement het verskeie oproepe van ouers ontvang.
Veilingverbod geld nou landwyd
“Die verbod is in belang van die bedryf, maar dit is ʼn drastiese stap met ʼn groot uitwerking op produsente.”
Nege ontsnap uit hof: Drie weer vas
Vier van die verdagtes staan tereg op moord.
So het die DA Johannesburg verloor
Aan DA-kant word aangevoer dat die EFF-stemme in elk geval nie genoeg sou wees om saam met die DA-stemme die meerderheid te behaal nie.
Desmond Tutu weer in hospitaal
Die emeritus-aartsbiskop stry al byna twee dekades teen prostaatkanker.
Twee vas wat polisiestasie glo teiken
Verskeie vuurwapens is by die polisiestasie geroof.
Parlement ontken Eskom-skuld
“Die onakkurate inligting is kommerwekkend.”