Die parlement het Woensdag reageer op ʼn versoek van die Demokratiese Alliansie om die Openbare Beskermer, adv. Busisiwe Mkhwebane, uit haar amp te verwyder.
Vier vas oor olifanttande
Vier persone is in aanhouding in twee afsonderlike sake wat verband hou met die besit van olifanttande.
Kragonderbrekings in Noord-Kaap eers opgeskort
Eskom het Woensdag in ʼn verklaring gesê kragonderbreking aan elf munisipaliteite in die Noord-Kaap wat agterstallig is met hul betalings, is opgeskort.
Durban-raadslede vas oor bedrog
Vyftien persone, waaronder vier raadslede van eThekwini-munisipaliteit (Durban), is Woensdag in hegtenis geneem in verband met beweerde tenderbedrog van R208 miljoen.
Man gevonnis oor 11-jarige se verkragting
Koos Kula (23) is in die Bultfontein-streekhof skuldig bevind en gevonnis op aanklag dat hy ʼn 11-jarige meisie verkrag het.
Droogte: Noord-Kaap kry eerste reën in 5 jaar
“Ons het egter nog ʼn ver pad om te stap om die droogte heeltemal te breek.”
SAKP moet ANC-vennoot bly, sê Blade
Dit lyk nie of die SAKP in dié stadium gaan wegbreek van die ANC nie.
Geld druk, maar SA-ners spandeer steeds
Die grootste gedeelte van Suid-Afrikaners se geld gaan vir kos, drank, huisvesting en onderwys.
Smith is KSA se direkteur van krieket
Smith het egter net tydelike kontrak geteken weens kommentator-verpligtinge.
Beskuldigdes in hof wat olifantjies glo mishandel
Die NDBV het die klagtes aanhangig gemaak ná nadat beeldmateriaal oor die “wrede opleiding” en “mishandeling” van die olifante aan die lig gekom het.
Senzo Meyiwa: AfriForum eis geregtelike doodsondersoek
“Die polisie het versuim om bepaalde inligting oor Meyiwa se dood by die dossier te voeg,” sê AfriForum.
Mashaba, Maimane lê grondslag vir nuwe party
Partypolitiek in Suid-Afrika fokus te veel op die persoonlike steun en ambisie van individuele politici, sê Mashaba.
Pa skuldig aan moord op vermiste Liam Nortjé
Klein Liam word sedert 2017 vermis, nadat hy aanvanklik saam met sy pa verdwyn het.
Passasiers skarrel toe bus vlamvat
Bagasie het verspreid oor die N1 gelê.
Eskom: Regering se regrukplanne ‘te laat’
Die land het nou onafhanklike kragprodusente meer as ooit nodig.
Massareddingspoging toe vloedwater motors meesleur
“Die motors se insittendes was só moeg. Ons moes van hulle uit die water dra.”
Top mediese student het ʼn hart vir kinders
Dié mediese student het al 29 haar teoriemodules met lof geslaag.
Krag-uitvoere na buurlande beperk
Suid-Afrikaners is dalk keelvol vir beurtkrag, maar ons buurlande trek nóg swaarder.
Man moor glo vrou, stiefdogter voor hy in trok vasjaag
ʼn Gesinstragedie het Dinsdag in Bela Bela (Warmbad) in Limpopo afgespeel toe ʼn man glo eers sy vrou en stiefdogter vermoor het voor hy homself om die lewe gebring het.
Hoof van SA leër sterf weke na aanstelling
Die departement van verdediging en militêre veterane het gesê Mokhosi is op 1 November tot dié posisie bevorder.