Die meerderheid van die aansoekers kwalifiseer vir finansiering, sê NSFAS.
Kaapse polisie arresteer meer as 5 000 tydens die feestyd
Die meeste mense is in hegtenis geneem vir uitstaande lasbriewe of dronkbestuur.
‘Twee Allergex en Voltaren-inspuiting’ ná Mosambiekse spoegkobra pik
“Dit is iemand se lewe wat aan ʼn draadjie hang, maar dit lyk nie of hulle dit as belangrik beskou nie.”
Raaiselagtige verdwyning van atletiekman
“Alles is stil, baie vreemd.”
Man sterf tydens skietery in Kaapstad
Die skietery het Sondagaand naby die N1 uitgebreek.
Staat het steeds ‘geen voorstel om grond ten volle oor te dra’
Voorheen benadeeldes kan nou makliker toegang tot grond kry, maar die regering sloer steeds om grond oor te dra aan ʼn suksesvolle swart huurderboer.
Stigter van Four Paws sterf in Suid-Afrika
Heli Dungler en sy vrou het sedert Desember by Lions Rock in die Vrystaat gebly.
Geliefde biologie-meneer sal só onthou word
ʼn Onderwyser is dood aan ’n hartaanval by die Parkrun, net toe hy gesonder begin leef het.
Nuwe Absa-hoof gesoute bankier
Absa se nuwe hoof is ʼn voormalige adjunkpresident van die Reserwebank.
Spotprentkunstenaar ná herrie: ‘Ek staan by my beginsels’
“Dit is duidelik dat daar ʼn georkestreerde poging deur aanlyn trolle is om diegene wat hulle nie aanstaan nie, te laat verwyder.”
Onderwyser sterf tydens Parkrun-wedloop
ʼn Onderwyser van Gauteng het Saterdagoggend tydens die Parkrun-wedloop inmekaargesak.
Hulde ná oud-rugbybaas sterf
Johan Prinsloo, voormalige uitvoerende hoof van die Suid-Afrikaanse Rugbyunie (Saru), is Sondag oorlede.
Nóg ʼn tornado tref SA
Die huise van minstens sewe gesinne, asook 200 ha dennebos is tydens die storm vernietig.
Noue ontkoming ná slang in stort skuil
Daar was glo nie teengif by die hospitaal waar die vrou aanvanklik behandel is nie.
Toonaangewende sakeman sterf
Op 99 het dié sakeman nog elke dag gewerk.
‘Jeugdiges’ stig glo brand wat treinwaens verwoes
Dieselfde groep het glo Saterdag teruggekeer en twee treinwaens aan die brand gesteek.
Eskom: ‘Wanneer gaan die waansin end kry?’
“Wanneer gaan ons ophou om swak prestasie te beloon?”
Motorongeluk eis vrou, twee kinders
Die voertuig het in die teenoorgestelde baan ingeswaai en verskeie kere gerol.
Skikking bereik ná ouma in hospitaal aan stoel vasgebind is
’n Video is in Mei verlede jaar op sosiale media versprei waarin gesien kan word hoe die 76-jarige Martha op die vloer spartel terwyl sy aan ’n stoel in die Mamelodi-hospitaal vasgemaak is.
Matriekuitslae: Ondersteuningsentrum oop vir matrieks
Die matriekuitslae gaan dikwels gepaard met depressie en selfmoordneigings onder matrieks.